Gryskopmossie

Die Gryskopmossie (Passer diffusus) is 'n algemene standvoël in boomveld en ander gebiede met bome.

Hulle kom ook in tuine voor maar vermy gewoonlik stads- en dorpsgebiede. Hulle maak nes in 'n gat in 'n boom, paal of gebou; ook die ou neste van ander voëls. Die voël is 15 cm groot en weeg 20 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Grey-headed Sparrow.

Gryskopmossie
Gryskopmossie
Nie-broeiende gryskopmossie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Passer
Spesie:
P. diffusus
Binomiale naam
Passer diffusus
(Smith, 1836)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrisiteitsvoorsieningKongo-krisisJaarBreingewasKwaggaMeervoudChemiese verbindingRekenaarDikdermDirekte en Indirekte redeAfrikaansByeboerderySwartwitpensDiskriminasieBrandmondsindroomVlagterminologieWiskundeGeslagNederlandsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSkaapBloeddrukVulvaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHipoteseSkilpadJames AlexanderAnale seksSeeMunhwa Broadcasting CorporationOrale seksAdolf HitlerMolekuulHemelBesemGeestesgesondheidAllan BoesakSlawernyOntkiemingPornhubPapierBoelieryArgitektuurAfrikaanse TaalmonumentSuid-AfrikaAalwynGNU-lisensie vir vrye dokumentasieNylrivierMartin Luther King jr.ArmoedeJakobSteenkoolKrieketSpinnekopBeaufortskaalHarry PotterVulkaanBalletKolonialismeCutt GlasGasPrimêre sektor van die ekonomieBiodiversiteitGalblaasMiddeloorontstekingVoëlgriepAuschwitz-konsentrasiekampMonopolieSuid-Afrikaanse WeermagYstervarkKewerEskomSkisofrenieKriekDramaMensBosluisbytkoors🡆 More