Hongarye Parlementsgebou

Die Parlementsgebou van Hongarye (Hongaars: Országház, ) is geleë in Boedapest, en is die amptelike setel van die Hongaarse regering.

Dit het meer as 19 jaar geneem om te bou, en is in 1904 voltooi. Die Parlementsgebou is aan die Donau geleë en tydens die Oostenryks-Hongaarse Monargie opgerig. Die gebou, wat 96 m hoog en 268 m lank is, is nog steeds die grootste in Hongarye en die grootste gebou in Boedapest.

Hongarye Parlementsgebou
Die Parlementsgebou aan die Donau.

Verwysings

Eksterne skakels

19°2′44″O / 47.50694°N 19.04556°O / 47.50694; 19.04556

Tags:

1904BoedapestDonauHongaarsHongaryeOostenryk-Hongarye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenTropiese sikloonAtlantiese OseaanLys van bekende Suid-AfrikanersMaanLys van Afrikaanse rolprenteHipoteseBalletTelefoonSuiwelprodukKameelperdWoordsoortFiksieFinale OplossingWolkMaselsGeslagsregister vanaf Adam tot JesusHarry PotterEskomSeksuele stimulasieAfro-AmerikanersRicus NelXenofobieJavaScriptPornhubVoornaamwoordSkildklierAardedagPomeloVrouPolisieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSigaretBurgerregteEmfiseemMasturbasieErns GrundlingTennisKobus LombardLys van Afrikaanse televisiereekseSarel Jacob PretoriusMaatskappyElandréWaterstofLeeuNeologismeLeon KrugerLys van slangeSonTranspirasieSaldanhabaaiGenadedoodKonsentrasiekampLys van lande volgens bevolkingNamibiëVolhoubare ontwikkelingVlekvrye staalNamakwalandLionel PetersonBelvidere Holy Trinity-kerkWerkloosheidWaterAfrikaanse Protestantse KerkNatuurbewaringMiskruierKasteel die Goeie HoopKultuurGraatjiemeerkatAgtervoegselSekondêre sektor van die ekonomieBonné de BodWind🡆 More