Parka

'n Parka (afkomstig van Nenets) of anorak (Groenlands: aannoraq, afgelei van anori vir wind) is 'n tipe baadjie met 'n kappie, dikwels gevoer met pels of vals pels.

Die Caribou Inuit het hierdie soort kledingstuk uitgevind, oorspronklik gemaak van rendier of seeleeuvel, vir jag en kajakvaarte in die ysige Arktiese gebiede. Sommige Inuit anoraks vereis gereelde insmeer met visolie hul waterweerstand te behou.

Parka
'n Burgerlike snorkelparka vervaardig in die 1980's deur Lord Anthony.
Parka
M-51 visstert parka. Dit was 'n gunsteling onder die modsubkultuur.
Parka
Tradisionele Inuitanorak.

Die woorde anorak en parka word uitruilbaar gebruik, maar hulle is eintlik verskillende klere. Streng gesproke is 'n anorak 'n waterdigte baadjie met 'n kappie en sonder 'n voorste opening, en soms koordjies by die middellyf en mansjette, en 'n parka is 'n heuplengte koueweerjas, gewoonlik met donsvere gestop of baie warm sintetiese vesel, en met 'n pelsgevoerde kappie.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ArktikaGroenlandsJagRendier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadUnie van Suid-AfrikaImmunologieBoomslangDigvormAtletiekAnti-inflammatoriese middelLugbesoedelingAustraliëSonpaneelMediese diagnoseOlifantWikipediaWoestynVraag en aanbodErfenisdag (Suid-Afrika)BorskankerBrandmondsindroomMaanDiamantWitbloedselMeervoudVerkouePseudowetenskapGeelsug7de LaanOrtopedieElon MuskDomkragKaapse florarykDwelmmiddelMisdaadromanRumatiekVierkantswortelSonnestelselWet op Bantoe-onderwysIdioomRepubliek die KongoPubiese hareGianna MichaelsMaroela MediaMark (ekonomie)SkildklierPresident van Suid-AfrikaInsekOmtrek, oppervlakte en volumeSiya KolisiKommunismeDistillasieBysteekGordelroosEnsiklopedieOu Apostoliese KerkTweede VryheidsoorlogOrgasmeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWesterse filosofieMuskietVaginale kankerErosietipesWerkloosheidEskomSpringbokDiskriminasieToerismeGrondwet van Suid-AfrikaCleopatra VIIMaatskappyPornografiese akteurWaterbesoedelingVervoerGeskiedenis van AfrikaansJode in Suid-AfrikaMiljardLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesSuid-Afrikaanse GrensoorlogSpoorvervoer in Suid-Afrika🡆 More