Park-Sinagoge

Die Park-sinagoge was die tweede sinagoge in die stad Johannesburg.

Park-Sinagoge
President Paul Kruger (middel voor) het in 1892 die inwyding van Johannesburg se Park-sinagoge waargeneem. Hy het die vier erwe geskenk waarop dit gebou is.
Park-Sinagoge
'n Poskaart van omstreeks 1900 met afbeeldings van drie van Johannesburg se eerste sinagoges, onder meer die Park-sinagoge en die Presidentstraat-sinagoge.
Park-Sinagoge
Die Park-sinagoge in De Villiersstraat.

Dit was geleë op die hoek van De Villiers- en Joubertstraat oorkant die telefoontoring. Dis in 1892 opgerig deur Alpine en Short na die plan van die argitekte Menze & Brauer. President Paul Kruger het die vier standplase geskenk waarop die sinagoge gebou is en ook die inwyding daarvan waargeneem.

In 1896 het J.F. Kroll die predikantswoning ontwerp en Kallenbach & Reynolds was verantwoordelik vir veranderings aan die sinagoge in 1903. Die gebou is tot 1912 gebruik, toe dit aan die spoorweë verkoop en gesluit is. In sy plek is later ’n spoorweggebou opgerig.

Iewers tussen 1903 en 1905 is ’n skool by die sinagoge aangehou, ontwerp deur Benzie & Deeble. Ná die Eerste Wêreldoorlog is die skool verskuif na Endstraat langs die spoorweglyn, waar dit vandag voortbestaan as die Laerskool I.H. Harris.

Bronne

Tags:

JohannesburgSinagoge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Siya KolisiMIV/vigs in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetBosvarkPinksterHomoniemPizzaNag van die lang messeAardkorsVoortrekkermonumentGianna MichaelsAssonansieLeierNoord-KaapDiskriminasieBestuiwingWikipediaJudaïsmeRooibokKlimaatveranderingHamburgerFiksieMosambiekKalenderMeningsverskil oor aardverwarmingVrystaatKimberleySkaapOlifantJodeBoomslangWiskundige terminologieTrekarbeidKongo-krisisSelfvertrouePornhubDiatomiese molekuulNarsismePussy RiotWieg van die MensdomJuraSatellietfotoBoontjieAborsie in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalRudi ClaaseLangste woordVerkleurmannetjieJeuksiektePersoonlike voornaamwoordLys van Afrikaanse televisiereekseTandbederfGrondBysteekLidwoordIdioomBurgerregteAnti-inflammatoriese middelSuid-Afrika-WetNelson MandelaKrieketSeksuele opwekkingKinderregteWet op Bantoe-onderwysGoudKommunismeEugenetikaAntisemitismeSan Andreas-breukJeugdagLys van kinderspeletjiesHoofstadNatuurlike hulpbronDrie-eenheidSebraLabia (geslagsdele)🡆 More