Parc Des Princes

Die Parc des Princes (Frans: ) is 'n stadion in die suidweste van die Franse hoofstad Parys.

Die stadion is in die XVIde arrondissement en naby die boulevard périphérique, 'n ringsnelweg rondom Parys, geleë. Die stadion word deur die stad Parys besit.

Parc des Princes
UEFA Parc Des PrincesParc Des PrincesParc Des PrincesParc Des Princes
Parc Des Princes

Bynaam Le Parc
Ligging Parys, Frankryk
Koördinate 48°50′29″N 2°15′11″O / 48.84139°N 2.25306°O / 48.84139; 2.25306 2°15′11″O / 48.84139°N 2.25306°O / 48.84139; 2.25306
Eienaar Stad Parys
Operateur Paris Saint-Germain
Kapasiteit 48 583
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1897
Geopen 18 Juli 1897
Renovasie 1932, 1972, 2012–2016.
Boukoste 90 miljoen Franc (1972)
Argitek Roger Taillibert (1972)
Huurders
Paris Saint-Germain (Sokker)
Frankryk (Rugby)
Frankryk (Sokker)
(sommige wedstryde tot en met 1998)
Parc Des Princes
Die Parc des Princes se ingang

Die eerste Parc is op 18 Julie 1897 onder die naam Stade-vélodrome du Parc des Princes ingewy, maar die huidige konstruksie is volgens die argitek Roger Taillibert se ontwerp in 1972 opgerig. Die Parc des Princes dien sedert 1974 as die amptelike stadion van die sokkerklub Paris Saint-Germain. Voor die inwyding van die Stade de France in Januarie 1998 het ook wedstryde van die Franse nasionale sokker- en rugbyspanne hier plaasgevind. Verskeie wedstryde van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938, Europese Sokkerkampioenskap 1960, Europese Sokkerkampioenskap 1984, Rugbywêreldbeker 1991, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998, Rugbywêreldbeker 2007 en Europese Sokkerkampioenskap 2016 is hier gehou. Naas die Stade Vélodrome in Marseille het die Stade Vélodrome in 2016 die tweede stadion geword, waar wedstryde tydens drie UEFA Europa-beker (1960, 1984 en 2016) aangebied is.

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
4 Junie 1938 17:00 Parc Des Princes  Switserland 1–1 (e.t.) Parc Des Princes  Nazi-Duitsland Eerste rondte 27 162
9 Junie 1938 18:00 Parc Des Princes  Nazi-Duitsland 2–4 Parc Des Princes  Switserland Herhaling 20 265
16 Junie 1938 18:00 Parc Des Princes  Hongarye 5–1 Parc Des Princes  Swede Halfeindrondte 14 800

Europese Sokkerkampioenskap 1960

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
6 Julie 1960 20:00 Parc Des Princes  Frankryk 4–5 Parc Des Princes  Joego-Slawië Halfeindrondte 26 370
10 Julie 1960 21:30 Parc Des Princes  Sowjetunie 2–1 (e.t.) Parc Des Princes  Joego-Slawië Eindstryd 17 966

Europese Sokkerkampioenskap 1984

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 1984 20:30 Parc Des Princes  Frankryk 1–0 Parc Des Princes  Denemarke Groep A 47 570
20 Junie 1984 20:30 Parc Des Princes  Wes-Duitsland 0–1 Parc Des Princes  Spanje Groep B 47 691
27 Junie 1984 20:00 Parc Des Princes  Frankryk 2–0 Parc Des Princes  Spanje Eindstryd 47 368

Rugbywêreldbeker 1991

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
19 Oktober 1991 15:00 Parc Des Princes  Frankryk 10–19 Parc Des Princes  Engeland Kwarteindrondte 48 500

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 1998 21:00 Parc Des Princes  Duitsland 2–0 Parc Des Princes  Verenigde State Groep F 45 500
19 Junie 1998 17:30 Parc Des Princes  Nigerië 1–0 Parc Des Princes  Bulgarye Groep D 45 500
21 Junie 1998 17:30 Parc Des Princes  Argentinië 5–0 Parc Des Princes  Jamaika Groep A 45 500
25 Junie 1998 16:00 Parc Des Princes  België 1–1 Parc Des Princes  Suid-Korea Groep E 45 500
27 Junie 1998 21:00 Parc Des Princes  Brasilië 4–1 Parc Des Princes  Chili Agtste eindrondte 45 500
11 Julie 1998 21:00 Parc Des Princes  Nederland 1–2 Parc Des Princes  Kroasië Klein finale 45 500

Rugbywêreldbeker 2007

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
9 September 2007 16:00 Parc Des Princes  Suid-Afrika 59–7 Parc Des Princes  Samoa Groep A 46 575
19 September 2007 20:00 Parc Des Princes  Italië 31–5 Parc Des Princes  Portugal Groep C 45 476
28 September 2007 21:00 Parc Des Princes  Engeland 36–20 Parc Des Princes  Tonga Groep A 45 085
30 September 2007 17:00 Parc Des Princes   Ierland 15–30 Parc Des Princes  Argentinië Groep D 45 450
19 Oktober 2007 21:00 Parc Des Princes  Frankryk 10–34 Parc Des Princes  Argentinië Klein finale 45 958

Europese Sokkerkampioenskap 2016

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 2016 15:00 Parc Des Princes  Turkye 0–1 Parc Des Princes  Kroasië Groep D 43 842
15 Junie 2016 18:00 Parc Des Princes  Roemenië 1–1 Parc Des Princes  Switserland Groep A 43 576
18 Junie 2016 21:00 Parc Des Princes  Portugal 0–0 Parc Des Princes  Oostenryk Groep F 44 291
21 Junie 2016 18:00 Parc Des Princes  Noord-Ierland 0–1 Parc Des Princes  Duitsland Groep C 44 125
25 Junie 2016 18:00 Parc Des Princes  Wallis 1–0 Parc Des Princes  Noord-Ierland Kwarteindrondte 44 342

Eksterne skakels

Tags:

Parc Des Princes FotogaleryParc Des Princes WedstrydeParc Des Princes Eksterne skakelsParc Des PrincesArrondissementBoulevard périphérique de ParisFrankrykFransHoofstadParysStadion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouemonumentVolstruisOorlogPerdPêrelNommertekenValentynsdagDiepaartromboseAssonansieStaalProsaKongo-krisisUniegebouKinderregteIranDataverwerkingJansenvilleBuffelAardbewingWiskundige terminologieAlliterasieRicus NelWêreld- Ekonomiese ForumWortelRob HersovHamilton WesselsLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesRobbeneilandKarooNetbalNaaldekokerGeldWaterkringloopPaarl GimnasiumFrankrykKoolstofPornografiese akteurOmtrek, oppervlakte en volumeVrymesselaryNazi-DuitslandPastoorVoedingMelaatsheidNederduitse Gereformeerde KerkPuberteitGawes van die Heilige GeesEugenetikaAkwariumMonopolieDonderstormLys van veltoestandeNederlandsSpelerposisies in rugbyNicola HanekomRudi ClaaseReënvalbepalingWet op Bantoe-onderwysMetafoorStresBlaarCheslin KolbeVulkaanBurgerregteWhatsAppKlimaatOogproblemeSuiwelprodukEngelsLiefdeWaterstofLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandHennie MaasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSeksuele stimulasieEmosieModeontwerp🡆 More