2019-Rolprent Parasite: 2019 film deur Bong Joon-ho

Parasite (Hangul: 기생충) is 'n swartkomedie rolprent geregisseer deur Bong Joon-ho.

Die draaiboek is deur Bong Joon-ho geskryf.

기생충
Regisseur Bong Joon-ho
Draaiboek Bong Joon-ho
Ateljee Barunson E&A Corp
Verspreider CJ Entertainment
Speeltyd 132 minute
Land Suid-Korea
Taal Koreaans
Begroting ₩13.5 miljard
(omtrent 11.8 miljoen VS$)
IMDb-profiel

Dit het die Palme d'Or gewen by die 2019 Cannes-rolprentfees, die eerste Koreaanse film om die toekenning te ontvang. Die prent het op 9 Februarie 2020 'n toonaangewende vier toekennings verower tydens die 92ste Oscar-toekenningsaand vir beste prent, beste regisseur, beste oorspronklike draaiboek en beste internasionale speelfilm. Dit was die eerste film van Suid-Korea wat die erkenning van die Oscar-toekenning ontvang het, sowel as die eerste film wat nie Engels is nie, wat die beste prent gewen het.

Verhaal

Ki-taek en sy werklose gesin het geld nodig. Hulle woon in 'n beknopte en donker ondergrondse woonstel sonder toegang tot Wifi. Sy kinders besluit eendag om 'n diploma te vervals sodat die seun Ki-woo die privaat onderwyser van Da-hye, dogter van die ryk Park-gesin, kan vervang. Wanneer Ki-woo in die wêreld van die ryk gesin beland, misbruik hy sy nuwe posisie om sy gesinslede te help om daar werk te kry. Terwyl hulle voorgee dat hulle mekaar nie persoonlik ken nie, betree familielede van die tyd die luukse huis van die Park-gesin. Hul nuwe bestaan gaan egter nie soos beplan nie. Hulle is parasiete in die lewe van die ryk gesin, maar dit blyk ook die ryk gesin is parasiete wat op die armes teer.

Rolverdeling

  • Park So-dam
  • Choi Woo-shik
  • Lee Sun-kyun
  • Jo Yeo-jeong
  • Song Kang-ho
  • Jang Hye-jin

Vrystelling

2019-Rolprent Parasite: Verhaal, Rolverdeling, Vrystelling 
Regisseur en rolspelers by 'n pers geleentheid.

Die rolprent het sy wêreldpremie by die 2019 Cannes-rolprentfees gehad op 21 Mei 2019. Dit was op 30 Mei 2019 in Suid-Korea vrygestel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2019-Rolprent Parasite Verhaal2019-Rolprent Parasite Rolverdeling2019-Rolprent Parasite Vrystelling2019-Rolprent Parasite Verwysings2019-Rolprent Parasite Eksterne skakels2019-Rolprent ParasiteGalgehumorHangulRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGewone seekatGerrie PretoriusByvoeglike naamwoordHernubare energieKommunismeEenmansaakProbleemoplossingWindpompSlangLys van elemente volgens simboolDuitse herdershondArendChristendomDiarreeSkildklierKoorsVitamienKroonblaarVoortrekkermonumentSkedelMiltLovedale, Oos-KaapStellenboschWoestynMaatskappySlag van BloedrivierEienskappe van binêre bewerkingsAnrich HerbstAndré SchwartzTuberkuloseKennisMorfologie (taalkunde)OnomatopeeGoogle TranslateEerste WêreldoorlogJacob RothschildAsiëKatBoontjiePaarlGisMenseregteMoslemProvinsies van Suid-AfrikaSelfbevorderingSpanbandbrugTelefoonAlfabetWalvisjag in Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyMielieWhatsAppMotiveringGasa-Israel-konflik van Oktober 2023NelspruitOmkoperyJacques LootsLys van onkruid in Suid-AfrikaEkotoerismeIronieGeldSeeWiskundeBlaarSelfstandige naamwoordLongPersentasieRobbeneilandArmoedeverligtingKoppelteken🡆 More