Rooibergsepterbos: Plantspesie

Die Rooibergsepterbos (Paranomus roodebergensis) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Paranomus behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Rooiberg, Huisrivierpas en Touwsberg.

Rooibergsepterbos
Rooibergsepterbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. roodebergensis
Binomiale naam
Paranomus roodebergensis
(Compton) Levyns, (1970)
Sinonieme
  • Nivenia roodebergensis Compton

Die struik word tot 2.5  m hoog en blom van Augustus tot Oktober. Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die plant is tweeslagtig en bestuiwing vind deur die werking van insekte plaas. Die vrugte word, twee maande nadat die plant geblom het, ryp en die sade val na die grond waar dit deur miere versprei word. Die plant groei in sandsteen sand op hoogtes van 600 - 1300 m.

In Engels staan die struik as die Honey-scented sceptre bekend. Die boom se FSA-nommer is 72.6

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Rooibergsepterbos GaleryRooibergsepterbos Sien ookRooibergsepterbos VerwysingsRooibergsepterbos BronneRooibergsepterbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatveranderingWetenskapAnrich HerbstGeelhoutInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDurbanSpreeuSeksposisieKaapse florarykHoofstadSimboolLodewyk XVI van FrankrykKoorsLys van bekende Suid-AfrikanersHulpwerkwoordMuishondVarkDieregeluideKaapse VlakteSeksuele penetrasieKonsonantMane van GalileiAarverkalkingLys van myne in Suid-AfrikaTermiese geleidingsvermoëAborsieLimfvatstelselKameelperdNierversakingAnglisismeVlagterminologieVoëlEllipstekenEjakulasieSeksueel oordraagbare infeksieVerantwoordelikheidHomoniemBelastingVoortrekkermonumentSelChemiese elementPornografiese subgenresPuberteitMaroela MediaEuropaRefentse MorakeLeonardo da VinciUnie van Suid-AfrikaAkademiaAluminiumDikdermSkoenlapperHector PietersonDubbelpuntVennootskapPlae van EgipteMielieErektiele disfunksieJudaïsmeErosieLiefdeGautengHeupSeksualiteitKlereAarde se atmosfeerCounter-Strike 2BybelInternetHoenderBorskanker🡆 More