Paralichthodidae

Die Masels-botvisse (Paralichthodidae) is 'n vis-familie van die orde Pleuronectiformes.

Daar is slegs een genus met een spesies in die familie wat endemies is aan Suid-Afrika.

Paralichthodidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Paralichthodidae
Subfamilies en genera

Sien teks.

Kenmerke

Die familie se lywe is uiters plat en ovaalvormig met beide oë aan die regterkant van die kop. Die pektorale vinne is goed ontwikkel aan beide kante van die lyf. Die dorsale vin strek van voor die oë tot by die stertvin. Die vis was voorheen ingesluit in die familie Pleuronectidae.

Genus

Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Paralichthodes

Sien ook

Bron

Tags:

Paralichthodidae KenmerkeParalichthodidae GenusParalichthodidae Sien ookParalichthodidae BronParalichthodidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorvoegselAgtervoegselRookgewoonteVaste stofCheslin KolbeOorstromingNadia ValvekensVoornaamwoordShakaEnkelvoudige sinKarooPlantReënSinkVolhoubare ontwikkelingConsolidated B-24 LiberatorKongo-krisisVeelvoudige sinPersWerkwoordMandalaKookpuntJodeE-posKolitisDepressie (gemoedstoestand)Labia (geslagsdele)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalKalsiumKrugerwildtuinMetafoorVersamelnaamJan van RiebeeckRob HersovAfrikaAfrikanernasionalismeSeekoeiLidwoordCovid-19-pandemieLetterlike en figuurlike taalgebruikGoogleWerkersdagBysteekJavaScriptKameelperdGroot DepressieFacebookAardedagVenda (taal)SuurreënTelevisieSpreeuKerngeneeskundeKrimpvarkieJakobSirkelZoeloeHokkieReg tot ‘n gesonde omgewingMiltTsoenamiSwartbewussynsbewegingSilwerSowjetunieHeupVioolRooikatVeer16 NovemberSkoolLiewe HeksieKorrupsieNatuurrampSuiwelprodukLeierskap🡆 More