Papierbasvalsdoring

Die papierbasvalsdoring (Albizia tanganyicensis) is 'n boom wat in Suid-Afrika in Limpopo voorkom.

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Papierbasvalsdoring
Papierbasvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. tanganyicensis
Binomiale naam
Albizia tanganyicensis
Baker f., (1929)
Sinonieme
  • Albizia rhodesica Burtt Davy

Die bas is glad met 'n dun, rooi papieragtige buitebas wat mettertyd afskilfer om 'n opaalagtige binnebas te onthul. Die boom se FSA-nommer is 157. Die boom het ook twee subspesies:

  • Albizia tanganyicensis subsp. adamsoniorum Brenan
  • Albizia tanganyicensis subsp. tanganyicensis

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Papierbasvalsdoring GaleryPapierbasvalsdoring Sien ookPapierbasvalsdoring VerwysingsPapierbasvalsdoring BronnePapierbasvalsdoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieGeestesgesondheidLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RenaissanceBysteekKokketielBobby AngelCovid-19-pandemieNasionalismePersGawes van die Heilige GeesOvulasieSias ReineckeAfrikanersKoue OorlogErfenisdag (Suid-Afrika)RieldansKalsiumTatoeëermerkSendelingposisieSaldanhabaaiKoos KombuisCheslin KolbeReënMenseregtedagHoofpynKaliforniese KanaaleilandeAbstraksie (rekenaarwetenskap)Uitwerking van klimaatsveranderingSelOrgasmeLeah van NiekerkJak de PriesterAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEngelsVrymesselaryGalileo GalileiRooilipslangNasionale PartySteentydperkKongo-krisisMeningsverskil oor aardverwarmingIngrid JonkerLys van landeGautengPrimêre sektor van die ekonomieSwitserlandValentynsdagAnneli van RooyenKunsmatige algemene intelligensieVoornaamwoordAngina pectorisMaroela MediaInsekFranklin D. RooseveltHartversakingAardverwarmingSeksueel oordraagbare infeksieChloorAfrikaanse woordelys en spelreëlsBrongitisLikkewaanKolitisBestaansboerderyWerkwoordRenteIsraelRonelda KamferSkoenlapperAnton GoosenMondWikipediaHernubare energie🡆 More