Papierbaskanniedood: Boomspesie

Die papierbaskanniedood (Commiphora marlothii) is 'n middelgroot boom wat van noordelike Suid-Afrika tot in die trope gevind word.

Dit is lokaal algemeen in die eskarp van die Waterberg (Limpopo), en is in die Krugerwildtuin tot die sandsteenriwwe naby die Levuvhurivier beperk. Die spesie is ook inheems aan oostelike Botswana, die Demokratiese Republiek die Kongo, Zambië en Zimbabwe.

Papierbaskanniedood
Papierbaskanniedood: Boomspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. marlothii
Binomiale naam
Commiphora marlothii
Engl., (1910)
Papierbaskanniedood: Boomspesie
Nabyskoot van die bas

Dit gedy veral op klipbanke, klipperige hellings of rotsagtige koppies, en word selfs teen steil kranse opgemerk. Die dun bas is geel en dop in groot stukke af. Die boom het saamgestelde blare. Die blare is fluweelagtig en die rande is geskulp tot stomp getand.

Die boom se FSA-nommer is 278 en staan in Engels bekend as Paperbark corkwood.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RivierGroot GatYsterBeeldspraakGlasKatoenKoringJeugdagKolonoskopieSwart menseKatLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTekstielDirekte en Indirekte redeAfvalbestuurWinnie Madikizela-MandelaBoelieryMolekuulGroepsgebiedewetFranse RewolusieSeksuele opwekkingBysteekMadison IvySkerpioenKontinentAkroniemRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Paulus van TarsusKonjunktivitisMenslike skeletGroot vyfReënvalbepalingBruin menseBosluisImpakte van toerismeKoolstofdioksiedCarike KeuzenkampBesoedelingKunselementeVulkaanPseudowetenskapDiatomiese molekuulVoorvoegselWetenskaplike klassifikasieSomerJode in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAfrikaanse WikipediaBraaiTafelbergFanie ViljoenEmfiseemNeonAalwynBek-en-klouseerLien se lankstaanskoeneBoomParkinson se siekteAardverwarmingTweede Nuwe JaarNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTussenwerpselAluminiumLetterlike en figuurlike taalgebruikSwartbewussynsbewegingHulpwerkwoordMiltSuid-EuropaSkarlakenkoorsDialoog in fiksieMagnetismeVryheidsdagCheslin KolbeWebjoernaalKonsentrasiekampSirkelLeeu🡆 More