Panic At The Disco: Amerikaanse musiekgroep

Panic! at the Disco is 'n musiekgroep uit Las Vegas, Nevada.

Die musiek bevat techno-invloede en teatrale elemente. In 2005 is hul debuutalbum A Fever You Can't Sweat Out vrygestel, en het dit in die Amerikaanse trefferlys Billboard 200 voorgekom omdat daar ongeveer 800 000 CDs verkoop is.

Panic! at the Disco
Panic At The Disco: Groepslede, Gewese lede, Ateljeealbums
Panic! at the Disco in Junie 2006
Agtergrondinligting
OorsprongLas Vegas (Nevada, Verenigde State)
GenresAlternative Rock
Jare aktief2004 - 2023
EtiketteDecaydance, Fueled by Ramen
Webwerfpanicatthedisco.com
LedeBrendon Urie (sedert 2004)
Spencer Smith (sedert 2004)
Ian Crawford (sedert 2009)
Dallon Weekes (sedert 2009)
Gewese ledeBrent Wilson (2004–2006)
Jon Walker (2006–2009)
Ryan Ross (2004–2009)

Groepslede

  • Brendon Urie (voorsang/kitaar)
  • Spencer Smith (tromme)
  • Ryan Ross (kitaar)
  • Jon Walker (baskitaar)

Gewese lede

  • Brent Wilson (baskitaar)

Ateljeealbums

  • A Fever You Can't Sweat Out (2005)
  • Pretty. Odd. (2008)
  • Vices & Virtues (2011)
  • Too Weird to Live, Too Rare to Die! (2013)
  • Death of a Bachelor (2016)
  • Pray for the Wicked (2018)

Enkelspelers

Enkelsnitte met trefferlysnotering in die Top 40
Titel Datum van
vrystelling
Datum van
intrede
 Hoogste 
posisie
 Aantal 
weke
 Opmerkings 
I Write Sins, Not Tragedies 2006 8-7-2006 29 4
But It's Better If You do 2006 21-10-2006 32 4
Lying Is The Most Fun A Girl Can Have Without Taking Her Clothes Off

Eksterne skakels

Tags:

Panic At The Disco GroepsledePanic At The Disco Gewese ledePanic At The Disco AteljeealbumsPanic At The Disco EnkelspelersPanic At The Disco Eksterne skakelsPanic At The Disco2005Billboard 200Las VegasMusiekgroepNevada

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingOplossing (chemie)NaaldekokerLandbouDubbelpuntProteïenMahatma GandhiMaatskappyJagluiperdBynierIdioomLys van Kaapstad se voorstedeFibonacci-reeksRookgewoonteRymWes-Germaanse taleDiskriminasieAdolf HitlerFaktuurGeskiedenis (vakgebied)AntisemitismeReënvalbepalingSpysverteringstelselTydKondensasieDuitse maselsNeurenberg-verhoreApartheidLys van bekende Suid-AfrikanersJode in Suid-AfrikaDansPerdGeslagsgelykheidMartin Luther King jr.Carles PuigdemontKlimaatKolorektale kankerTweede VryheidsoorlogVerenigde KoninkrykKlem-in-die-kaakHindoeïsmeGeskiedenis van die BoererepubliekeKewerNetbalCyril RamaphosaFabelBywoordDieretuinRenosterMusieksimboleDialoog in fiksieTekstielYsterKrieketSwartrenosterVlekvrye staalHoërskool Sentraal, BloemfonteinPlaattektoniekReënBeesagtigesMaroela MediaBiologieLika BerningWikimedia-stigtingBaälFrederik Willem de KlerkWoordVlag van Suid-AfrikaSuider-AfrikaSlaginstrumentOnderwysBybelEkonomieKoekie (rekenaarwetenskap)Peter SnydersKonsentrasiekamp🡆 More