Panevėžys

Panevėžys luister (hulp·inligting) is die vyfde grootste stad van Litaue en die hoofstad van die etnografiese gewes Aukštaitija in die noorde van die land.

Die stad is halfpad tussen twee Baltiese hoofstede, Vilnius (130 km) en Riga (150 km) geleë en word deur die Via Baltica-snelweg met Skandinawië en Wes-Europa verbind.

Panevėžys
Panevėžys

Kaart Wapen
Panevėžys
Panevėžys
Vlag
Panevėžys
 Land Vlag van Litaue Litaue
 Etnografiese gewes Aukštaitija
 Koördinate 55°44′N 24°22′O / 55.733°N 24.367°O / 55.733; 24.367
 Stigting (eerste verwysing) 7 September 1503
 Stadstatus 1837
 Oppervlakte:  
 - Totaal 52 vk km
 Hoogte bo seevlak 50 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 97 343
 - Bevolkingsdigtheid 1 872/vk km
 Tydsone EET (UTC +2)
 - Somertyd EEST (UTC +3)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie - / - °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm
 Burgemeester Povilas Vadopolas
 Amptelike Webwerf www.panevezys.lt/

Panevėžys is aan die Nevėžis, die sesde langste rivier in Litaue, geleë waarvan ook die stadsnaam afgelei is. Die stad is een van die beduidendste industriële sentrums in die land.

Tags:

Baltiese landeLitaueLêer:Panevezys.oggPanevezys.oggRigaSkandinawiëVia BalticaVilniusWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese sikloonKompasAlliterasieGasRobbeneilandSosiale mediaNapoleon BonaparteKoos BekkerOrthopteraMigrasie van diereDulcie van den BerghTobie CronjéVolhoubaarheidSonnestelselSkilpadAngina pectorisMaterieJo BlackPaaiementberekeningDrie SusterskerkeBorskankerToringAnette EngelbrechtVeelrassige pornografieSelfvertroueHamilton WesselsKolorektale kankerSeekoeiAntoniemToekoms van die AardeOu Apostoliese KerkAfrican Movement CongressDwelmmiddelVolstruisJan BloukaasZack du PlessisTienerTaalLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlimaatveranderingLys van Griekse mitologiese figureFanie ViljoenWetenskaplike klassifikasieOliver TamboDie BrielsApostoliese KerkeBuffelKlimaatGerda SteynEreksieDuitslandGeskiedenis van AfrikaansDataverwerkingGeskiedenis van die AardeRobert SobukweDawidGautengGrondbesoedelingVerbruikerDiskriminasieJacques LootsSuurstofRina HugoKoos KombuisKortverhaalDundermGeldVK (sosiale netwerk)Swart menseVryheidsmanifesWes-KaapJeuksiekteVaginale kankerVaste stofKongo-krisis🡆 More