Pampoenkraal

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Durbanville.Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Pampoenkraal was die eerste naam van wat vandag Durbanville, 'n noordelike stadsgebied van Kaapstad, is.

Die uitspanning aan die hoofweg na die binneland het lank as Pampoenkraal bekend gestaan, hoewel die plaaslike NG gemeente vroeër Tijgerberg geheet het. Volgens 'n skrywe aan sir Benjamin D'Urban sou die dorpie van 30 Augustus 1834 as D'Urban bekend staan ter ere van die geliefde goewerneur. Later jare is die naam verander na Durbanville om verwarring met die stad Durban te vermy.

Bronne

Tags:

DurbanvilleWikipedia:Duplikaatartikels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Soweto-opstandIslamitiese StaatAarde se atmosfeerWetenskapAfrikaanse taalleerMisdaadromanAgtervoegselNederduitsch Hervormde KerkErfenisChristendomVergelykings (taalkunde)Lys van myne in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneLys van nedersettings in Suid-AfrikaKaapstadAppel (sanger)KompasLionel PetersonSportKLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoolstofdioksiedAardeIdioomKankerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMusiekBeurtkragKatoenSokkerGroot GatLys van Suid-Afrikaanse digtersBrendan PeyperDataverwerkingPaarl GimnasiumKnopiespinnekopMieliestronkDemokrasieLandbouNasionale VrouedagMynbedryf van Suid-AfrikaPoësieSelfieOnderwysKwame NkrumahJohannesburgDuitslandBreinLys van Afrikaanse skrywersWaterNuwe TestamentReënspinnekopRivierSeisoenRekenaarWoestynKletsrymKangaroeWiskundige terminologieSwart nasionalismeSelfmoordGrondbesoedelingRonelda KamferLeesNaaldekokerBesoedelingLieweheersbesieKommunismeE-posFiela se kindVoortrekkermonumentHorlosieKolorektale kankerHoofstadOrrelBelasting🡆 More