Pampoenbom

Pampoenbomme was konvensionele lugbomme wat ontwikkel is deur die Manhattan-projek en wat gebruik was deur die United States Army Air Forces teen Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Die pampoenbom was 'n nabyreplika van die Fat Man plutoniumbom met dieselfde ballistiese en hanteringeienskappe, maar het nie-kern konvensionele hoë plofstof gebruik.

Pampoenbom
'n Pampoenbom op 'n sleepwa

Dit is hoofsaaklik gebruik vir toets- en opleidingsdoeleindes, waar bestrydingsmissies met pampoenbomme gevlieg is deur die "509th Composite Group".

Die naam "pampoenbom" was die werklike verwysingsterm wat gebruik is in amptelike dokumente, die gevolg van die groot, vet ellipsoïdale vorm van die omhulsel, bedoel om die Fat Man se sferiese "fisikapakket" (die plutonium inploffingskernwapen se kern) in te sluit, in plaas van die meer gewone silindriese vorm van ander bomme.

Tags:

BomFat ManJapanManhattan-projekPlutoniumSpringstofTweede WêreldoorlogUnited States Army Air Forces

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Enkelvoudige sinSeksposisieBeesagtigesOnderwerp (taalkunde)Afrikaanse woordelys en spelreëlsTydTsoenamiTafelbergWerkersdagProvinsies van Suid-AfrikaGeslagSilwerGestremdheidVrymesselaryRudi ClaaseLys van elemente volgens simboolMidde-OosteKlimaatsverandering in AfrikaOlifantHartGesondheidDigvormSeksuele penetrasieKonjunktivitisEreksieHartversakingKonsentrasiekampJo BlackEkotoerismeTemperatuurTegnologieWiki CommonsMeningsverskil oor aardverwarmingDoc ImmelmanSirkelArmoedeverligtingBrongitisPinksterBeroerteLys van kleureEngelandWikipediaSenuweestelselAardkorsKlimaatKoerantVakbondSharpeville-slagtingApokriewe boekeLys van hoofstedeDroogteAarde se atmosfeerDistrik SesMuskietKameelperdUitwerking van klimaatsveranderingBergLys van Afrikaanse televisiereekseVoorsetselWitbloedselBakterieMonopolieGalblaasPrivaat maatskappyErns GrundlingLetterkundeSatellietfotoNicole StraussWatersuiweringGeweldHoofletterAardverwarmingAppel🡆 More