Pampierstad

Pampierstad is 'n dorp in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Die dorp lê in die noordelike deel van die Vaalharts-besproeiingskema en is 14 km vanaf Hartswater geleë. Meeste inwoners is Tswanasprekend.

Pampierstad
Dorp
Pampierstad is in Noord-Kaap
Pampierstad
Pampierstad
Pampierstad Pampierstad se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°46′34″S 24°41′24″O / 27.77611°S 24.69000°O / -27.77611; 24.69000 24°41′24″O / 27.77611°S 24.69000°O / -27.77611; 24.69000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitPhokwane
Oppervlak
 • Totaal10,39 km2 (4,01 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal21 707
 • Digtheid2 089/km2 (5 410/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense98.9%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Tswana83.3%
 • Engels4.7%
 • Xhosa4.0%
 • Afrikaans1.9%
 • Ander6.0%
Poskode (strate)
8566
Poskode (posbusse)
8566
Skakelkode053

Pampierstad is aanvanklik in die voormalige Bophuthatswana gestig om die werkers van Suid-Afrikaanse industrieë en plase te huisves. Die naam kom van die tipe karton wat aanvanklik gebruik is om die eerste huise te bou.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Frances Baard-distriksmunisipaliteitHartswaterNoord-KaapSuid-AfrikaTswanaVaalharts-besproeiingskema

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitsch Hervormde KerkJaco JacobsMenseregtedagRenosterPlastiekAboriginesSokkerDulcie van den BerghRuhan du ToitMeningsverskil oor aardverwarmingOrgasmeSeksVloeistofSeksualiteitNieu-SeelandVergelykings (taalkunde)MenseregteHamilton WesselsHarry PotterMasturbasieBoet TroskieEkonomie van Suid-AfrikaIntensiewe vormGalblaasKwikHomofoonPoolsOntwikkelende landMierDroogteVrystaatHorlosieGriepDistrik SesBukkakeKanada7de LaanBasisinkomsteSelfvertroueSnoekerVioolMenslike-ontwikkelingsindeksO.J. SimpsonWêreld- Ekonomiese ForumMad BuddiesKoöperasiestoriesToekoms van die AardeLeah van NiekerkNatuurrampEpilepsieDolfynAnrich HerbstGewone breukePersentasieOutismeBruin menseNuwe TestamentKommunismeKoos KombuisMuisvoëlPaasfeesAfrikaDataverwerkingJapanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Covid-19-pandemieNatuurbewaringHannes van WykSlag van BloedrivierDroomMiddeloorontstekingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMisdaadromanKwadraatTrianthemaLys van kleure🡆 More