Antarktiese Walvisvoël: Voëlspesie

Die Antarktiese walvisvoël (Pachyptila desolata) is 'n walvisvoël en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika en by verre die volopste walvisvoël in die streek.

Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 120 - 180 g met 'n vlerkspan van 52 - 62 sentimeter. Daar broei 20 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande en in Antarktika; die meeste in Suid-Georgië. In Engels staan die voël bekend as Antarctic prion.

Antarktiese walvisvoël
Antarktiese Walvisvoël: Voëlspesie
In vlug oor die Suid-Atlantiese Oseaan.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. desolata
Binomiale naam
Pachyptila desolata
Gmelin 1789
Subspesies

P. desolata altera
P. desolata banksi
P. desolata desolata (Gmelin, 1789)

Sinonieme

Prion desolatus (Gmelin, 1789)
Procellaria desolata Gmelin, 1789

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinStokely CarmichaelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNedersettingPaddaGipsMuskeljaatkatGalblaasNetbalKaliumWieg van die MensdomBybelLys van kleureUKhahlamba-DrakensbergparkFisiese oefeningAanpassingskapasiteitIntensiewe vormLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRookgewoonteTuberkuloseVormStaalBurgerregteRekeningkundeAtoomSatellietfotoSiya KolisiMangelLeeudoringstad-spoorwegrampWeerfrontItaliëBelastingWitbloedselKlimaatveranderingMona LisaBorskankerSimboolRooibokLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)InflasieNatuurHibernasieNederlandsDemokratiese AlliansieSeekoeiVerenigde State van AmerikaVlag van Suid-AfrikaKlankGewasboerdery in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingNoord-KaapGeslagsgelykheidWerkloosheidAardbewingRymNeurenberg-verhoreKinderregteBek-en-klouseerVolstruisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNag van die lang messeLys van Griekse mitologiese figureSokkerWeer (meteorologie)Drie-eenheidAdolf HitlerFrederik Willem de KlerkNiemetaalPeach van PletzenOorstromingWoudWynand du ToitLeonardo da VinciKongo-krisisDepressie (gemoedstoestand)🡆 More