Dikbekkoekoek

Die Dikbekkoekoek (Pachycoccyx audeberti) is 'n skaars standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël in rivierwoud en digte boomveld.

Die voël is 36 cm lank en 92 - 120 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed cuckoo.

Dikbekkoekoek
Dikbekkoekoek
Volwassene in Mosambiek
Dikbekkoekoek
Onvolwassene in Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Pachycoccyx

Cabanis, 1882
Spesie:
P. audeberti
Binomiale naam
Pachycoccyx audeberti
(Schlegel, 1879)

Dit is die enigste spesie in die genus Pachycoccyx en die spesie is dus monotipies.

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik die swarthelmlaksman as broeigasheer.

Sien ook

Dikbekkoekoek 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pachycoccyx audeberti

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DolfynHartaanvalBurgerregteKaliumAfrikaanse taalleerKunselementeVormApartheidRob HersovLys van elemente volgens simboolVerenigde KoninkrykVeeartsKunsmatige algemene intelligensieFrederik Willem de KlerkUnited Democratic FrontEugenetikaOutismeNag van die lang messeMagnetismeEienaamLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRenaissanceMenseregtedagWeervoorspellingOranje-VrystaatProteïenSwartrenosterClanwilliam-sandvisGalblaasDoopLys van Nederlandse skildersJaco JacobsSpelerposisies in rugbyMIVNasionalismeMaatskappyMosesTaalfossielYsterBloedsomloopstelselKoorsBewussynPaarl GimnasiumGeskiedenis van erotiese afbeeldingsFossielbrandstofGevolge van aardverwarming op oseaneWaarheid-en-versoeningskommissieDuitslandKewerDroomUniegebouSuid-EuropaNatuurwetenskapGesondheidElon MuskGianna MichaelsVakbondVrouLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWêreld- Ekonomiese ForumIndustriële RevolusieLidwoordKongo-krisisPampoentjiesSuikersiekteAbstraksie (rekenaarwetenskap)RoofvoëlArthur GrumiauxXenofobie in Suid-AfrikaMieliestronkMiteVloeistofAardverwarmingMuskeljaatkatKuns🡆 More