Paarl Post

Die Paarl Post is 'n plaaslike koerant in Suid-Afrika wat hoofsaaklik in die Paarl, Wellington en Franschhoek in die Wes-Kaap versprei word.

Dit is 'n tweetalige weekblad in Afrikaans en Engels met 'n oplaag van 17 000 kopieë. Die leserstal word op 92 000 geskat en is grootliks Afrikaanssprekend.

Die koerant het gewoonlik 32 tot 48 bladsye en word in poniekoerant-formaat gedruk. Die inhoud fokus op algemene nuus, sport, sosiale lewe en ontspanning. Dit bevat ook bylaes wat aan sake- en die eiendomsmark gewy is.

Geskiedenis

Die Paarl Post is vir die eerste keer op 14 Januarie 1905 gepubliseer en is die opvolger van Die Afrikaanse Patriot, die eerste Afrikaanse koerant in Suid-Afrika. In 1995 het Media24, 'n filiaal van die Naspers-mediagroep 'n 50% aandeel bekom. Naspers het hulle belang in 2002 na 75% uitgebrei. Sedertdien behoort die Paarl Post aan die mediagroep Boland Koerante, wat veertien plaaslike titels uitgee, en self 'n filiaal van Naspers is.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansEngelsFranschhoekKoerantPaarlSuid-AfrikaWellingtonWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonPastoorLyfstraf in skoleDanie du ToitLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHartKommunikasieKameelNommertekenCSSVingerseksVersamelnaamGeslagsregister vanaf Adam tot JesusWaterstofLongontstekingRekenaarVarkDoelwitGeldVigsAt BothaVulkanismeLika BerningElektriese geleierAntoniemGlobaliseringSuid-Afrikaanse GrensoorlogMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMusiekteaterRooibokPapierInfeksiePikkewynVoornaamwoordJaarBeenbreuke en ontwrigtingsOnderwysAluminiumYstertydperkAkwariumDirekte en Indirekte redeAntisemitismeRolprentJannie du ToitAborsie in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.Suid-Afrikaanse RugbyunieJan de WetKonsentrasiekampHoenderNaaldekokerSophie SchollVaginaAfrikaanse woordelys en spelreëlsOnderwerp (taalkunde)GeweldWet op Bantoe-onderwysGrondbesoedelingNasiebouLys van nedersettings in Suid-AfrikaReënWater (molekuul)MetaalMeningsverskil oor aardverwarmingRooilipslangJan van TonderAtoomSuiwelprodukBernice WestWinnie Madikizela-MandelaGetalWetenskaplike klassifikasieAardverwarmingKunsmatige intelligensieEekhoringTandbederfSuid-Afrikaanse Menseregtekommissie🡆 More