Pvc: Chemiese verbinding

PVC is die afkorting vir polivinielchloried wat 'n tipe polimeer is.

Dit is sag en buigsaam wanneer dit verhit word, en hard nadat dit afgekoel het.

Pvc: Chemiese verbinding
PVC word algemeen vir afvoerpype aangewend, omdat dit goedkoop, bestand teen chemikalieë en maklik is om aan mekaar te heg.
Pvc: Chemiese verbinding
Visuele voorstelling van 'n ketting polivinielchloriede.
Pvc: Chemiese verbinding
Repeterende ketting van polivinielchloriede.

Die monomeer vir PVC is chlooreteen, wat bekender is onder die ouer naam vinielchloried H2CCHCl. Wanneer dit onder die regte omstandighede by mekaar gevoeg word, vorm dit die polimeer PVC, deurdat die dubbel bindings tussen die koolstof atome breek en enkel bindings vorm met die naburige eteen koolstof atome.

Eksterne skakels

Tags:

Plastiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterstofStudievaardighedeInnes en Franna BenadéItaliëWaatlemoenMorfologie (taalkunde)EnsiklopedieOm-te-infinitiefkonstruksieSeisoenGenitale vratKankerFeminismeHulpwerkwoordAntoniemGalileo GalileiHondCarles PuigdemontWoordeskatRefentse MorakeDansAfrikaanse WikipediaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSonnestelselLewerSprokieJodeWolkDesimale breukeBank (finansiële instelling)PenisGeelsugSiya KolisiFabelDomineeKunselementeWet op BevolkingsregistrasieSpinnekopSuid-Afrikaanse GrensoorlogBaälSeksismeSwangerskapHindoeïsmeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSenuweestelselAbstraksie (rekenaarwetenskap)GeloftedagDaggaOutismeGeldKoue OorlogMediese diagnoseKitaarLuiperdKlimaatsverandering in AfrikaSlag van BloedrivierAluminiumKewerGeskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrika-WetKarakteriseringNasionale PartyDramaBynierWieg van die MensdomVars waterNazi-DuitslandTierErfenisLetterkundeNoord-KaapWêreldwye webBernice WestAardeSpelerposisies in rugby🡆 More