Pl Kyodan

Perfect Liberty (PL) Kyodan of die Kerk van Perfekte Vryheid is 'n internasionale religie wat vroeg in die 20ste eeu uit Japan se Boeddhistiese Zen-kultuur ontwikkel het.

PL Kyodan is in 1946 deur Miki Tokuchika as 'n soort hernuwingsbeweging vir sy vader se religieuse beweging Hito-no-michi gestig. Die beweging beweer dat hy wêreldwyd sowat 2,5 miljoen lede het. PL Kyodan se hoofkwartier is in Habikino naby Osaka.

PL Kyodan het geen verbintenis met Japan se ander groot religieuse tradisies nie en beskou vreugdevolle selfuitdrukking as die belangrikste doel van 'n menslike lewe. Volgens sy leerstellings is lewe 'n "kuns". Mense is dus gebore om hul eie unieke individualiteit in alles wat hulle doen uit te druk. PL Kyodan noem dit die "skepping van ware kuns".


Bibliografie

  • William Trotter: A Unique Spiritual Journey - Practising the teachings of Perfect Liberty Kyodan
  • Marcus Bach: Power of Perfect Liberty, Prentice Hall, 1972, ISBN 0136868320, ISBN 978-0136868323
  • Miki Tokuchika: Vida é arte, 1979

Eksterne skakels

Tags:

20ste eeuBoeddhismeJapanOsaka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofKompasPiesangFraktuurBreinGroot TrekNatuurbewaringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureInfeksieNiemetaalLMiddelmisbruik633Wilna SnymanOutismeTussenwerpselMaatskappyLieweheersbesieHoofpynLionel PetersonPreseminale vloeistofCarles PuigdemontLys van musiekinstrumenteNatriumsulfietHartversakingTamatieWiskundige terminologieNoord-KaapReg tot ‘n gesonde omgewingGrondbesoedelingAfrikaanse TaalmonumentLys van Kaapstad se voorstedePinksterVloeistofAngolese BurgeroorlogSeksuele penetrasieLettergreepAngina pectorisCradock-4Rugbywêreldbeker 2023Christiaan Frederik BeyersSelfstandige naamwoordSeekoeiAardedagLys van Afrikaanse rolprenteFrankryk7de LaanGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSamestellingKongo-krisisSias ReineckeVennootskapLeeuInstagramLys van Afrika-landeVormSuid-SothoAkroniemHernubare energieGeweldMuskietNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVraag en aanbodTurkyeWaterbesoedelingBloedsomloopstelselLika Berning3D-rolprentTsoenamiSonBorskankerBoelieryBruto binnelandse produkVincent van GoghGalblaasSpelerposisies in rugbyMagneet🡆 More