Pêrel-Klipspringer

Die pêrel-klipspringer (Entomacrodus striatus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Durban in Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Pearly rockskipper.

Pêrel-klipspringer
Pêrel-Klipspringer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Entomacrodus

(Gill, 1859)
Spesie:
E. striatus
Binomiale naam
Entomacrodus striatus
(Valenciennes, 1836)
Sinonieme
  • Salarias striatus (Valenciennes, 1836)

Voorkoms

Die kop is stomp en die lyf is ligkleurig met verskeie donker kolle op. Daar is ook donker kolle op die dorsale en stertvinne. Daar is ook twee blougroen kolle op die vis; een agter die oog en die ander net bo die pektorale vin. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitat

Die vis leef in getypoele en vlak riwwe en vreet alge en detritus. Dit is die volopste spesie van die genus.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Pêrel-Klipspringer VoorkomsPêrel-Klipspringer HabitatPêrel-Klipspringer Sien ookPêrel-Klipspringer VerwysingsPêrel-Klipspringer BronPêrel-Klipspringer Eksterne skakelPêrel-Klipspringer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bernice WestIslamitiese StaatPad na jou hartSuikersiektePersoon (taalkunde)Lys van landeUnited Democratic FrontNatriumTafelsoutBoelieryVolhoubare ontwikkelingKunsTylaOu Apostoliese KerkByeboerderyPornhubVormIndustriële RevolusieNatuurbewaringJapanneesBloedgroepVingerseksHemelBesemLuiperdFamilie (verwantskap)Steenkool in Suid-AfrikaJoseph GoebbelsSmall HandsPornografieAfrikaanse TaalmonumentFrankrykPlastiekTropiese sikloonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Vraag en aanbodFrederik Willem de KlerkEnsiklopedieLourensrivierSonpaneelKanadaLys van Griekse mitologiese figureVaginaSteve BikoSuurstofBayer 04 LeverkusenPampoentjiesMetaalGewone tarentaalVerbuigingIslamMenslike-ontwikkelingsindeksOorkruipersGrieksSkooluniformDierHartversakingSuiwelprodukMaanGeskiedenis van erotiese afbeeldingsRekenaarGalileo GalileiEsmé EuvrardNic de JagerEngelsWieg van die MensdomHelm (geboorte)OntbossingTuisbladRenosterMenseregteLys van Kaapstad se voorstedeHorlosieJuan Antonio VillacañasDonkieAbsolute monargieVarkgriep🡆 More