Bosveldharpuisboom

Die bosveldharpuisboom (Ozoroa paniculosa) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort.

Dit kom algemeen rondom Pretoria en Johannesburg voor, asook in die Noordwes en Limpopo. Die spesie is ook inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek en Namibië.

Bosveldharpuisboom
Bosveldharpuisboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Ozoroa
Spesie:
O. paniculosa
Binomiale naam
Ozoroa paniculosa
(Sond.) R.Fern. & A.Fern., (1965)
Sinonieme
  • Anaphrenium paniculosum (Sond.) Engl.
  • Heeria paniculosa (Sond.) Kuntze
  • Rhus paniculosa Sond.


Die boom word gemiddeld 4 meter hoog. Die vrugte is ongeveer 7 x 10 mm groot en lewer 'n vlugtige sowel as nie-vlugtige olie. Die vloeistof in die bas en wortels word hard sodra dit aan lug blootgestel word.

Ander name sluit in die (gewone) harpuisboom of harsbessie. Die Engelse naam is "Common resin tree", terwyl dit in Tswana as die "Monokane" bekend staan.

Die boom se FSA-nommer is 375.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Bosveldharpuisboom GaleryBosveldharpuisboom Sien ookBosveldharpuisboom VerwysingsBosveldharpuisboom BronneBosveldharpuisboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FrankrykKrugerwildtuinClanwilliam-sandvisErektiele disfunksieGregoriaanse kalenderKangogrotteMonopolyVlag van Suid-AfrikaRassismeSpierMangelontstekingBrendan PeyperBoer Soek 'n VrouViëtnamGeldGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNelson MandelaAkwariumDesmond TutuEtniese groepOseaanSlag van Cuito CuanavaleSebraMagneetDarwinismeGenitale vratEkotoerismeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaAnale seksMobutu Sese SekoKinderregteHoenderLys van elemente volgens simboolBywoordNederlandFacebookVulvaStellenboschInflasieSkoolBoor (element)Sekondêre sektor van die ekonomieByvoeglike naamwoordSpelerposisies in rugbyKlavierJacques LootsLys van Nederlandse skildersElon MuskPapegaaieNoord-KaapGeskiedenis van AfrikaansGroepsdrukMisdaadromanHindoeïsmeNic de JagerOlimpiese SomerspeleDataverwerkingMusiekRubik se kubusJan van RiebeeckBevolkingsafnameJeugdagVersamelnaamSomerVaginale kankerSeptimius AwardsHeuningbyDuitse maselsOnderhandelinge om apartheid te beëindigAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBloedsomloopstelselGreen PornoVolstruisPriemgetalMaselsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die Kongo🡆 More