Ozoroa Obovata: Plantspesie

Ozoroa obovata is 'n struik of boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort.

Die plant is inheems aan Burkina Faso, Kenia, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. In Suid-Afrika kom dit in KwaZulu-Natal voor.

Breëblaarharpuisboom
Ozoroa Obovata: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Ozoroa
Spesie:
O. obovata
Binomiale naam
Ozoroa obovata
(Oliv.) R.Fern. & A.Fern., (1965)
Sinonieme
  • Anaphrenium abyssinicum var. obovatum (Oliv.) Engl.
  • Heeria mucronata var. obovata (Oliv.) Engl.
  • Rhus insignis var. obovata Oliv.

Die spesie het drie subspesies:

  • Ozoroa obovata var. elliptica R.Fern. & A.Fern.
  • Ozoroa obovata var. gomesiana (R.Fern. & A.Fern.) R.Fern. & A.Fern.
  • Ozoroa obovata var. obovata

Die boom se FSA-nommer is 374.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Robert SobukweSwartrenosterKatoenMisdaadPaulus van TarsusVryheidsdagChemiese verbindingKoorsblaarAnale kankerOorstromingMenstruasieSeksueel oordraagbare infeksieOligopolieSosiale mediaHamburgerWhatsAppHartaanvalSomerNoord-KaapPeter SnydersPussy RiotHokkieSirkelSimboolWes-KaapOrale seksSeksuele opwekkingRivierReg tot ‘n gesonde omgewingMetaalViëtnamoorlogMeningsverskil oor aardverwarmingGewone breukeProteïenByvoeglike naamwoordHelpmekaar-kollegeSamestellingWitbloedselOranje-VrystaatOogNelson MandelaSiya KolisiBreinvliesontstekingMobutu Sese SekoManie LibbokVerkoueMagnetismeTydAfrikaanse taalleerEugenetikaJode in Suid-AfrikaPretoriaVerenigde KoninkrykProvinsies van Suid-AfrikaItaliëNederlandMenseregtedagReënvalbepalingAngssteuringAfrikaanse TaalmonumentEtniese groepMaselsHerfsFanie ViljoenStaatstoelaeSekondêre sektor van die ekonomieTermietHemelvaartKunsmatige intelligensieKoringRefentse MorakeJazzOnderhoudSkarlakenkoorsBorskankerArmoedeverligting🡆 More