Namibharpuisboom: Plantspesie

Die Namibharpuisboom (Ozoroa crassinervia) is 'n klein boom.

Dit kom vanaf die Noord-Kaap deur die sentrale deel van Namibië tot by die Kunenerivier voor. Die boompie groei in klipperige en rotsagtige dor bosveld. Die blare is breed en by die punte van die takke saamgebondel met 'n viltagtige, grys onderkant.

Namibharpuisboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Ozoroa
Spesie:
O. crassinervia
Binomiale naam
Ozoroa crassinervia
(Engl.) R. Fern. & A. Fern., (1965)
Sinonieme
  • Anaphrenium crassinervium Engl.
  • Heeria aromatica Dinter
  • Heeria crassinervia (Engl.) Engl.
  • Heeria dinteri Schinz

Die boom se FSA-nommer is 369.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mahatma GandhiConsolidated B-24 LiberatorSpringbokGawes van die Heilige GeesReënspinnekopBloukraanvoëlJohannes MeintjesKindersiektesAardeVrouAandagstreepRomanPad na jou hartNiersteenNuwe TestamentDoop23 AprilErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaKunstenaarE-posTennisNelson MandelaDesimale breukeHartversakingMeettegniekBynierMobutu Sese SekoDolfynLien se lankstaanskoeneSosiale mediaSkuinsstreepSkoolKangogrotteHeks van HexrivierSout (chemiese stof)Ingrid JonkerOrthopteraEreksieOraniaKeramiekSuid-Afrikaanse GrensoorlogOntdekking van goud in Suid-AfrikaTydBrandmondsindroomSelfstandige naamwoordInternetMolekuulMusieksimboleMangelontstekingVloeistofVarkIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieEnsiklopedieKaapse florarykHoofpynLemoenDie ontstaan van die dramaVliegtuigYslandNederlandWêreld- Ekonomiese ForumNetbalGrondsoorteJazzEkonomieAgtervoegselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EkostelselLiefdeBevolkingsafnameChemiese reaksieWayde van NiekerkPenisIdioomHipoteseWeeluisGereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More