Outeniekwakreupelhout: Spesie van die speldekussings

Die outeniekwakreupelhout (Leucospermum glabrum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge. Die struik word tot 1 tot 2 m groot en dra blomme van Augustus tot Oktober.

outeniekwakreupelhout
Outeniekwakreupelhout: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. glabrum
Binomiale naam
Leucospermum glabrum
E.Phillips, 1910

In Engels staan dit as die Outeniqua Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.3.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Outeniekwakreupelhout Sien ookOuteniekwakreupelhout VerwysingsOuteniekwakreupelhout BronneOuteniekwakreupelhout Eksterne skakelsOuteniekwakreupelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onse VaderAalwynKondensasieBreingewas22 AprilWoordsoortKommunismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHoenderJaco JacobsSuid-EuropaVerkleinwoordSonkragInternetKonjunktivitisVlekvrye staalAntisemitismeLeierGregoriaanse kalenderGesondheidNatuurlike hulpbronKoerantMondKasterolieWiskundige terminologieMonopolySikloonLys van Griekse mitologiese figureVeeartsEiffeltoringTeam Fortress 2Karakterisering2001KlimaatveranderingMeettegniekMasturbasieKolonisasieGeografie van Suid-AfrikaLieweheersbesieNederlandsPaasfeesNic de JagerSwawelToekoms van die AardeJo BlackDokterOlimpiese Somerspele 2024SpringbokGeprosesseerde kosReënspinnekopMusiekTuisbladGroot TrekPretoriaSoutsuurMieliestronkRivierSowjetunieMenstruasiePikkewynSportWerkloosheidDieregeluideGroepsdrukOnderhoudFossielbrandstofYstervarkHannes van WykDaggaJohannes MeintjesEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNierVerkragtingGemeenskapsorganisasieTweede Nuwe JaarWitrenosterLys van Joodse feeste en herdenkings🡆 More