Oumansoutbos

Die oumansoutbos (Atriplex nummularia Lindl.) is 'n soutliewende plant wat oorspronklik uit Australië stam, waar dit in groot dele van die droë binneland aangetref word, maar dit is ook in Suid-Afrika ingevoer en word hier selfs aangeplant.

Oumansoutbos
Oumansoutbos
Oumansoutbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Amaranthaceae
Subfamilie:
Chenopodioideae
Tribus:
Atripliceae
Genus:
Atriplex
Spesie:
A. nummularia
Binomiale naam
Atriplex nummularia
Lindl. 1848

Dit is 'n immergroen struik wat 3,5 m hoog kan word. Die blomme is eenhuisig en eenslagtig: daar is aparte manlike en vroulike blomme op dieselfde plant. Die blomme word deur die wind bestuif. Die grond kan suur, neutraal of basies wees en sand- of leemagtig. Dit groei goed op brakgrond, maar nie in die skaduwee nie.

Oumansoutbos
Oumansoutbos se sade

Die plant is eetbaar en die blare, jong skeute en sade kan gekook word. Die sade lewer 'n meel wat vir die bak van brood gebruik kan word.Die sade is volop en is deur die Aborigines as tradisionele bron van voedsel gebruik. Die stamme lewer hout met 'n digtheid van 600 kg.m3

Die struik kan meer as 15 jaar oud word. Die blare is smaaklik vir vee, maar die plant is gevoelig vir blaarvreters. Dit word in Suid-Afrika ook vir voeder vir volstruise benut.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesRacheltjie de BeerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWerkersdagInternetTuberkuloseSlangGoogleKoorsInligtingMiddelmisbruikBosbokRymWiskundige terminologieMusieksimboleDuitse maselsSarel Jacob PretoriusAfrikaansDolfynRivierDemi Lee MooreDoopReg tot ‘n gesonde omgewingConsolidated B-24 LiberatorBloedvergiftigingAnale seksAlliterasieSpysverteringstelselSeksWortelLondenSuid-Afrikaanse InkomstediensMiddeloorontstekingAfrikanernasionalismeGlobaliseringStilleweMisdaadStaalBesnydenisSprokieVoortrekkermonumentBeesvleisDieregeluideWikiquoteErektiele disfunksieLys van Kaapstad se voorstedeGeslagPoesJan van RiebeeckMetaalOntwerpVryheidsdagHaasInsekBeurtkragLiefdeFraktuurKunsmatige intelligensieTswanaErica BoyerLettergreepKrieketCleopatra VIIBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Sosiale mediaAndrew DavisElektrodeVryheidsmanifesBerghaanEerste WêreldoorlogSwart menseKewerAustraliëTurkyeLidwoordGeldeenheidLien se lankstaanskoeneAB de Villiers🡆 More