Oujaarsaand: Laaste dag van die jaar

Oujaarsaand (ook soms Oujaarsdag) word jaarliks op die laaste dag van die jaar op 31 Desember gevier.

Die opeenvolgende dag, 1 Januarie is die eerste dag van 'n nuwe jaar en 'n publieke vakansiedag in meeste westerse lande.

Oujaarsaand: Laaste dag van die jaar
Vuurwerke.
Oujaarsaand: Laaste dag van die jaar
'n Vuurwerkvertoning.

Oujaarsdag is 'n publieke vakansiedag in sommige lande soos Australië, Argentinië, Brasilië, Frankryk, Meksiko, Filippyne en Venezuela (let wel, nie in Suid-Afrika nie).

Op oujaarsaand word die oorgang van die ou na die nuwe gevier. Die nuwe jaar word soms ingewag met kerkdienste, vuurwerke en ander feesvieringe.

As gevolg van die tydsverskil tussen lande, breek die nuwe jaar eerste in Nieu-Seeland en Australië aan. Daarna volg die meeste lande in Asië en uiteindelik lande in Afrika soos Suid-Afrika en Namibië. Dan volg die meeste Europese lande. Ten laaste kom die lande op die Amerikaanse kontinent aan die beurt.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

1 Januarie31 Desember

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsVoornaamwoordGriepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LieweheersbesieKlem-in-die-kaakKlimaatsverandering in AfrikaLionel PetersonHondCovid-19-pandemieVaginale kankerDramaMaagKongo-krisisSeksuele penetrasieMisdaadGalblaasSomerAnale seksKommunismeEugenetikaSuurreënBayer 04 LeverkusenReënspinnekopAardbewingDriedimensioneelLionel MessiPrivaat maatskappyGautengIntensiewe vormFascismeMiddeloorontstekingAuschwitz-konsentrasiekampDoc ImmelmanKultuurVerkoueVoortrekkermonumentTsoenamiTropiese sikloonAgtervoegselNeurenberg-verhoreSpierFamilie (verwantskap)WitbloedselKonsonantMaanNapoleon BonaparteKolitisVingerseksBiologieNelson MandelaVeeMineraalMuskeljaatkatKonjunktivitisBrongitisRugbyBobby van JaarsveldMark (ekonomie)AppelNatuurbewaringBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersVarkSamestellende afleidingHibernasieBeroerteMateriaalHidroulikaCleopatra VIILeeuSonnestelselToestand van materieFrederik Willem de KlerkLenteLimpopo (rivier)Selfmoord🡆 More