Ou Merensky-Biblioteek

Die Ou Merensky-biblioteek op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria huisves deesdae die Edoardo Villa-museum.

Ou Merensky-Biblioteek
Die biblioteek in 2007
Ou Merensky-Biblioteek
Die gedenkplaat meld dat die gebou as 'n voorstudie vir die Voortrekker-monument beskou word.
Ou Merensky-Biblioteek
Die hoeksteen is in 1937 deur genl. Jan Smuts gelê

Geskiedenis

In 1933 het die Universiteit van Pretoria besluit om 'n nuwe gebou op te rig om 'n biblioteek te huisves. Met 'n bydrae van £10 000 van dr. Hans Merensky, myngeoloog, het die konstruksie van die gebou, wat deur Gerard Moerdijk ontwerp is, in 1937 begin. Generaal Jan Smuts het die hoeksteen op 11 Oktober 1937 gelê en op 15 April 1938, vir die eeufeesherdenking van die Groot Trek, is die gebou amptelik geopen.

Kulturele erfenis

Die Ou Merensky-biblioteek is op 31 Augustus 1990 deur Theodorus Gerhardus Alant, adjunkminister van nasionale onderwys, as 'n nasionale monument verklaar en word beskerm as 'n provinsiale erfenisterrein ingevolge die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).

Verwysings

Eksterne skakels

28°13′48″E / 25.75472°S 28.23000°O / -25.75472; 28.23000

Tags:

Ou Merensky-Biblioteek GeskiedenisOu Merensky-Biblioteek Kulturele erfenisOu Merensky-Biblioteek VerwysingsOu Merensky-Biblioteek Eksterne skakelsOu Merensky-BiblioteekEdoardo Villa-museum, PretoriaHatfieldUniversiteit van Pretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KakiebosLionel PetersonMoedersdagNylrivier (Suid-Afrika)BosluisbytkoorsVolhoubare ontwikkelingVoorsetselUniegebouGrondsoorteFisioterapieKlereDiskriminasieSophie SchollHerpes simplexVakbondTuisbladBetonVleilandKunstenaarBernice WestTrevor ManuelJan CombrinkGlobaliseringSuid-Afrikaanse GrensoorlogNaaldekokerKaapstadEugenetikaSekondêre sektor van die ekonomieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalInfeksieKameelPaarl GimnasiumSamestellingWatersuiweringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van landeAnale kankerDuitse maselsViëtnamoorlogHartKarlien van JaarsveldLys van veltoestandeVoortrekkermonumentKoolstofKlem-in-die-kaakNagapieGewone luislangArmoedeverligtingKonjunktivitisSoweto-opstandPols-oksimeterKoppeltekenMeningsverskil oor aardverwarmingTasché BurgerMateriaalBeroerteMusiekSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieNederduitsch Hervormde KerkLys van nedersettings in Suid-AfrikaBreinvliesontstekingJeuksiekteHout7de LaanLys van konings van IsraelHemelvaartNkosi Sikelel' iAfrikaKunsmatige algemene intelligensieAfrikaanse taalleerHeuningJaarDirekte en Indirekte redeGraatjiemeerkatAnrich HerbstTafeltennisMaagdelikheid🡆 More