Otjie

Die Otjie (Stephanolepis auratus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, by Madagaskar en langs die ooskus van Afrika van Somalië tot by Valsbaai.

In Engels staan die vis bekend as die Porky.

Otjie
Otjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Stephanolepis

(Gill, 1861)
Spesie:
S. auratus
Binomiale naam
Stephanolepis auratus
(Castelnau, 1861)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is bleekwit met onreëlmatige vlekke op die sye. Die mannetjies het blou kolle en blertse op die basis van die dorsale en anale vinne. Die vis word tot 28 cm lank.

Habitat

Die vis leef op sanderige of rotsbodems tot op dieptes van 18 m.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Otjie VoorkomsOtjie HabitatOtjie Sien ookOtjie VerwysingsOtjie BronOtjie Eksterne skakelsOtjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynOnderhandelinge om apartheid te beëindigEkostelselSeksuele penetrasieKanadaLetterlike en figuurlike taalgebruikReënspinnekopEngelsEtniese groepFaf de KlerkKlein vyf diereGriepSlag van Cuito CuanavaleFanie ViljoenBybelChemiese reaksieSekondêre sektor van die ekonomieInternetAsemhalingLetterkundeAgtervoegselLandbouKompasLuiperdVoortrekkermonumentMondSlawernyVerantwoordelikheidEmo AdamsCalviniaWiki CommonsJanie du PlessisLandbou in Suid-AfrikaPoësieTransatlantiese slawehandelGoogleKangogrottePlantPretoriaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Plae van EgipteMiltGeboorteJan-Willem BreureIdioomDialoog in fiksieWaterAardedagGloeilampSikloonOnse VaderRenaissanceSimboolMieliestronkTuberkuloseYslandLongontstekingPenisGeografie van Suid-AfrikaKindermishandelingStikstofIngrid JonkerTrekarbeidLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakGoudNic de JagerHoofpynWeervoorspellingAnale seksToestand van materiePseudowetenskapSharpeville-slagtingViëtnamHoenderKatPornografiese akteurWetenskaplike klassifikasie🡆 More