Knolharpuis: Plant spesie

Die knolharpuis (Othonna arbuscula) is 'n struik en sukkulent wat deel is van die genus Othonna.

Dit groei in die warmer gedeeltes van Suider-Afrika en het die voorkoms van 'n bonsai. Dit kom voor in die Noord-Kaap in die Richtersveld, Namakwaland klipkoppe, Knersvlakte en suidwaarts tot in die Wes-Kaap en die Robertson Karoo-area asook Namibië.

Knolharpuis
Knolharpuis: Sien ook, Verwysings, Bronne
Knolharpuis: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Othonna
Spesie:
O. arbuscula
Binomiale naam
Othonna arbuscula
(Thunb.) Sch.Bip., (1844)

Die struik is bladwisselend en meerjarig, met 'n ronde kroon en word nie hoër as 1 m nie. Dit het gewoonlik 2 tot 3 vlesige takke wat met dun bas bedek is. Die blare is grys en tot 15 mm lank. Die plant dra heldergeel blomme in die winter. Die plant se wortelstelsel groei vlak sodat dit maklik water kan opsuig.

Die plant het medisinale waarde. In Khoi staan die plant bekend as traap. Die plant se FSA-nommer is 740.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Knolharpuis Sien ookKnolharpuis VerwysingsKnolharpuis BronneKnolharpuis Eksterne skakelsKnolharpuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekIrma SternVersoeningsdagBettie Cilliers-BarnardDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOutismeLys van nedersettings in Suid-AfrikaLettergreepHeupSeptimius PicturesAustraliëKoolstofdioksiedKaliumGeelhoutCleopatra VIINarsistiese persoonlikheidsteuringVolksrepubliek ChinaKoos KombuisMusieksimboleApostoliese GeloofsbelydenisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)OorstromingIranKorrupsieSkildklierMIVOnbemande vliegtuigKoorsblaarAardeVolstruisEkonomie van Suid-AfrikaRMS TitanicMuisvoëlBeroerteKrieketWortelZenobia KockKaapstadGoudGianna MichaelsVlekvrye staalHentaiBraaiWiki CommonsEreksieYsterTaalPieter DuvenageMaselsBergen-Belsen-konsentrasiekampWêreld- Ekonomiese ForumAnrich HerbstPersentasieLongMiltRoemeensDirekte en Indirekte redeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandVerkleinwoordArgentiniëCSSVingerseksKolitisJacques LootsRenosterkewerMusiekGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLieweheersbesieRenteBreinvliesontstekingKoolstofLatynMangelontstekingMynbou🡆 More