Othonna

Othonna is 'n genus van 87 spesies van vetplante of sub-vetplante meerjarige kruie of struike, met sy middelpunt van diversiteit in die Groter-Kaapse Blommestreek van Suid-Afrika maar sommige spesies se verspreiding sluit suider Namibië, Angola, en Zimbabwe in.

Die genus was gestig deur Linnaeus in 1753 met 14 spesies, alhowel, van daardie oorspronkliike spesies, is daar vandag net vier van hulle nog in die Othonna genus, en die ander is geskuif na ander genera insluitend Cineraria, Euryops, Hertia, Ligularia, Senecio, en Tephroseris. Die genus Othonnna is bekend as monofileties. In 2012, is 'n nuwe genus Crassothonna B. Nord. gestig met 13 spesies vanaf Othonna.'n Volledige moderne taksonomiese behandeling van die genus word deur die Compton Herbarium en die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut. Die eerste deel, 'n hersiening van die Othonnna bulbosa-groep (daardie spesies wat geofities met 'n lugstam is), is in 2019 gepubliseer.

Othonna
Othonna
Othonna capensis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Supertribus: Senecionodae
Tribus: Senecioneae
Genus: Othonna
L. (1753)
Tipespesie
Othonna coronopifolia
L.
Sinonieme
  • Doria Thunb.
  • Ceradia Lindl.
  • Calthoides B.Juss. ex DC.
  • Aristotela Adanson

Die naam Othonna is afgelei van die Antieke Grieks ὄθοννα en die Latyn othone, wat 'n linnedoek of servet is, in sinspeling op die donserige bedekking van sommige van die vroeër bekende spesies.

Verskeie spesies in Othonna en Crassothonna word algemeen bobbejaankool genoem.

Spesies

Daar is tans 86 spesies:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkBipolêre gemoedsteuringGodGeslagsgelykheidMenslike seksuele gedragSwartwitpensSteenkool in Suid-AfrikaAssonansieSonja HerholdtSpelerposisies in rugbySwangerskapGNU-lisensie vir vrye dokumentasieOu Apostoliese KerkVoëlGawes van die Heilige GeesHorlosieJesus van NasaretViëtnamoorlogGrondwet van Suid-AfrikaHemelBesemNuwe TestamentLionel MessiDuitslandSonPeriodieke tabelLieweheersbesieSekondêre sektor van die ekonomieGeslagDeon MeyerVratEvangelies Gereformeerde KerkAgtervoegselSelfvertroueRookgewoonteOranjerivierEjakulasieVreesSebraRekenaarBoer Soek 'n VrouByvoeglike naamwoordToestand van materieSuiwelprodukNasionale PartyPampoentjiesChristendomFranse RewolusieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDieretuinJeugdagRooms-Katolieke KerkStikstofVoedingMonopolieJames AlexanderSoweto-opstandTrevor ManuelDieregeluidePikkewynSkilpadVarkKliniese depressieNag van die lang messeLabia (geslagsdele)Belvidere Holy Trinity-kerkSowjetunieGrondbesoedelingVerkleurmannetjieISO 3166-2OorlogShakaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseApostelNetbal🡆 More