Bietou: Plantspesie

Die bietou (Osteospermum moniliferum) – ook bekend as die boetabessie – is 'n meerjarige struik wat blom in die lente.

Dit is 'n groot, geharde struik, of soms klein bomompie, met 'n grysgroen loof en geel madeliefieblomme en kan ook as 'n klein boompie voorkom. Die struik kan gebruik as 'n heining of windskerm, en word ook aangeplant aan die kus om sandduine te stabiliseer. Dit verkies son en matige water. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.

Bietou
Bietou: Vrugte, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Osteospermum
Spesie:
O. moniliferum
Binomiale naam
Osteospermum moniliferum
(L.)(1753)
Sinonieme
  • Chrysanthemoides monilifera (L.) Norl.
Bietou: Vrugte, Sien ook, Verwysings
Anatomie.

Daar is vyf subspesies:

  • Osteospermum moniliferum subsp. canescens (DC.) J.C.Manning & Goldblatt
  • Osteospermum moniliferum subsp. moniliferum
  • Osteospermum moniliferum subsp. pisiferum (L.) J.C.Manning & Goldblatt
  • Osteospermum moniliferum subsp. rotundatum (DC.) J.C.Manning & Goldblatt
  • Osteospermum moniliferum subsp. septentrionale (Norl.) J.C.Manning & Goldblatt

Die naam bietou word egter ook vir sommige ander spesies gebruik. Die boom se FSA-nommer is 736.1.

Vrugte

Die vrugte is heeltemal buitegewoon vir dié familie en enig onder die Suid-Afrikaanse Asteraceae familie omdat hulle vlesig en eetbaar is. Die vrugte was voorheen 'n bron van voedsel vir die Khoimense. Die vrugte is sowat 6 mm in deursnee en word pers wanneer hulle volwasse is.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Bietou VrugteBietou Sien ookBietou VerwysingsBietou BronneBietou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KnieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusDierLys van landeSwart nasionalismeRugby, WarwickshireGNU/FDL-lisensieHomoniemVoedingDiepaartromboseBesoedelingNamakwalandAlliterasieGeldWhatsAppJohannesburgArmoedeAfrikaanse TaalmonumentVerdampingSwangerskapDokterVaste stofMangelontstekingPriemgetalAkkedisWikiquoteHeupvervangingBloedsomloopstelselVingerseksStres in hoërskoolSirkusLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Hamilton WesselsSophie SchollKunsmisVoëlgriepTrekarbeidMaagsweerKameelDuitslandJo BlackBrugPlae van EgipteGroepsgebiedewetPomeloJansenvilleDiskriminasiePaddaAfleiding (taalkunde)AfrikanersWilna SnymanKunstenaarSlawernyOnomatopeeMIVHerfsSaartjie BaartmanMaagWalt DisneyMusiekWerkersdagGawes van die Heilige GeesLeeuKlavierSprokiePapegaaieNagapieTekstielKatoenRekenaarAnale seksBreingewasLabia (geslagsdele)Carles PuigdemontMadison Ivy🡆 More