Oscar Wolheim

Oscar Wolheim was stigterslid van die Liberale Party toe hy en ander vooraanstaande Engelse intellektuele die Verenigde Party in 1953 verlaat het.

Hy was die Liberale Party se nasionale voorsitter. Wolheim was ook die eerste hoof van die Cape Flats Distress Association, wat gestig is om veral bruin mense wat gedwonge na die Kaapse Vlakte verskuif is, by te staan.

Tags:

1953Kaapse VlakteLiberale PartyVerenigde Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NagmaalEKnopiespinnekopSarah Rose KarrBakterieLys van Afrikaanse televisiereekseEuropaNagapieTropiese sikloonSkoonma-se-tongAngkor WatDansPornografiese akteurBeroerteMakazole MapimpiKalenderWortelSpysverteringstelselVleesbaaiSelfstandige naamwoordEekhoringBrasiliaanse nasionale rugbyspanKarlien van JaarsveldRooibokOekraïneNieu-SeelandGetalHoofpynLibiëOrgasmeOpgestopte speelgoedGewone tarentaalOos-KaapUnited Democratic FrontTurkyeSeksuele opwekkingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989E-regeringALys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaApartheidAalwynKoggelmanderDemokrasieMolotofbomMenslike penisgrootteHondsdolheidMusiekMieliestronkSmall HandsStrandbeestIerse nasionale rugbyspanKruisigingMuggieLiturgiese jaarAarverkalkingDie BylFinlandSamestellende afleidingVarkMasturbasieHorlosieTongaanse nasionale rugbyspanSaharaModernismeKunsmatige intelligensieGoogle MapsRussiesEkonomie van Suid-AfrikaKangaroeSemen🡆 More