Os

'n Os is 'n gekastreerde beesbul.

Dit is een van die oudste trekdiere wat deur die mens gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

Os
Osse wat ossewaens trek

Kastrasie maak die bul vir mense hanteerbaar en maak dit moontlik om die groot werkkrag van die dier te ontsluit. Dit gee hulle 'n minder temperamentele karakter wat hulle meer geskik maak om as werkdiere gebruik te word.

Sien ook

Bibliografie

  • Bosman, Daan: Die rol van die trek-os. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 37, nr. 4, Oktober 1988
  • Oosthuysen, C. Marius: Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika - 'n historiese perspektief. Pretoria: Protea, 2020. ISBN 978-1-4853-1127-0

Eksterne skakels

Tags:

6de eeu v.C.BeesEuropaKastrasieLandbouMens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenBeroerteMagnetismeShakaSlag van BloedrivierGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMuskietGeweldRooipandaKongo-krisisHemelvaartBloedvergiftigingAvbobVersoeningsdagBeëdigde verklaringKinderregteAndrew DavisViëtnamAfvalbestuurOnderhandelinge om apartheid te beëindigSiekteRugbyGalblaasGordelroosBloemfonteinKoorsDroogteLeonardo da VinciSinkChromatografieArendKlankNierversakingFacebookJaco JacobsJan-Willem BreureWortelSportKurt-Lee ArendseHoofstadWillie JoubertByNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOnse VaderVaginale kankerUnited Democratic FrontWinnie Madikizela-MandelaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TsongaSowjetunieTrekarbeidDuitsKonsentrasiekampCarike KeuzenkampC.J. LangenhovenDieregeluideGqeberhaAfkortingSuiwelprodukPaasfeesLionel MessiPersPlae van EgipteHoofletterBreinvliesontstekingLys van elemente volgens simboolDemi Lee MooreSpysverteringstelselTolla van der MerweTwaalf Stamme van IsraelNavorsingNasiebouApartheidStaalMuskeljaatkatKunsmatige intelligensie🡆 More