Orontes

Die Orontes (van die Griekse Ὀρόντης, Oróntēs) of Asi (Arabies: العاصي, al-‘Āṣī) is 'n rivier van 571 km in Wes-Asië.

Dit begin in Libanon, vloei noordwaarts deur Sirië en vloei dan naby Samandağ in Turkye in die Middellandse See.

Orontes
Die Orontes in Sirië.

As die belangrikste rivier in die Noord-Levant was die Orontes die terrein van verskeie groot veldslae. Een van die belangrikste stede aan die rivier is Antakya (die antieke Antiogië, wat ook bekend was as "Antiogië aan die Orontes").

Verwysings

Skakels

  • Orontes  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ArabiesGrieksLibanonMiddellandse SeeRivierSiriëTurkyeWes-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Saartjie BaartmanMateriaalHandbalJeugdagSelfmoordProteïenHaasSonkragWinnie Madikizela-MandelaWeervoorspellingApartheidEmo AdamsVars waterSportVryheidsmanifesGautengMeettegniekOnderwerp (taalkunde)MaselsAppelVliegtuigAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVigsElon MuskAfvalbestuurWater (molekuul)BloedsomloopstelselLys van nedersettings in Suid-AfrikaMiltHannes van WykBateSoogdierEreksieInligtingOutismeEtniese groepMaanBoomGasApostoliese GeloofsbelydenisOorkruipersVloeistofGordelroosVulvaKameelperdMaagsweerGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBoor (element)PlantKoolhidraatE-posSuid-Afrikaanse randNelson MandelaDeelwoordBloeddrukNamibiëDaggaSlag van Cuito CuanavaleMagsverheffingGeografie van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaKoue OorlogBlack SashBosluisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DikdermIngrid JonkerPinksterMynbedryf van Suid-AfrikaDuitslandEugenetikaKalium🡆 More