Orlando Pirates Fc

Orlando Pirates is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Johannesburg.

Die klub word in 1937 in Orlando, Soweto gestig maar skuif later na Parktown. Hulle tuisveld is die Orlandostadion. The Bucs (hulle bynaam) het reeds baie kompetisies gewen, bv. agt keer die nasionale titel van Suid-Afrika (waarby vier keer vir die NPSL) en in 1995 (as eerste Suid-Afrikaanse span) die CAF Kampioene-liga.

Orlando Pirates
Orlando Pirates Fc
Volle naam Orlando Pirates Football Club
Stigting 1937
Tuisveld Orlando Stadion,
Johannesburg
Kapasiteit 40 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Irvin Khosa
Afrigter Vlag van Duitsland Josef Zinnbauer
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Orlando Pirates Fc
Orlando Pirates se openingspan in 2009.
Orlando Pirates Fc
'n Paar van Pirates se ondersteuners.

Die naam 'Pirates' is ontleen van die 1940-film "The Sea Hawk" waarin Errol Flynn speel.

Pirates ondervind strawwe mededinging van die ander spanne uit Soweto, soos Kaizer Chiefs. Die Soweto Derby tussen dié twee spanne is een van die bekendste derbies in Afrika.

Erelys

  • Kampioen van Suid-Afrika (9)
    1970/71, 1972/73, 1974/75, 1975/76, 1993/94, 2000/01, 2002/03, 2010/11, 2011/12
    (naaswenner (4): 1999/00, 2004/05, 2005/06, 2008/09)
  • Suid-Afrikaanse Beker (7)
    1973, 1974, 1975, 1980, 1988, 1996, 2011
    (naaswenner (7): 1971, 1976, 1977, 1981, 1984, 1998, 2006)
  • CAF Kampioene-liga (1)
    1995
  • CAF Superbeker
    1995

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19371995CAF Kampioene-ligaJohannesburgOrlando, SowetoOrlandostadionParktownSokkerSowetoSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BakterieArmoedeverligtingMidde-OosteMynbouVaginale kankerGevolge van aardverwarming op oseaneSikloonLiesbreukUitwerking van klimaatsveranderingWiki CommonsSlag van Cuito CuanavaleAarde se atmosfeerPaarl GimnasiumNoord-KaapSeksposisieFabelE-posToestand van materieSiya KolisiIndo-Europese taleDesimale breukeBreinSeksuele penetrasieNasionale PartyVrouSonnestelselByWeefselAntjie KrogMieliestronkGedigKoppeltekenAntisemitismeCleopatra VIIHomofoonRefentse MorakeKaaps-Hollandse stylLika BerningKrugerwildtuinBritse en Amerikaanse maateenhedeGestremdheidGeslagVoegwoordSoweto-opstandAfrikaAdolessensieSuurreënKwikSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Verenigde State van AmerikaAkademiaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAartappelSuikersiekteMorfologie (taalkunde)SkaakKolonoskopieGoudLuiperdProteïenDoelwitLys van Suid-Afrikaanse musikantePersentasieLodewyk XVI van FrankrykAnneli van RooyenDiamantbedryfRooikatEngelandVlekvrye staalLys van elemente volgens simboolAnale seksKaapstad🡆 More