Die Moewie Orkney Snork Nie

Orkney Snork Nie (Die Moewie) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1992 na afloop van die gelyknamige TV-reeks, Orkney Snork Nie vrygestel is.

Die rolprent se ondertitel is: Dis lekker by die see. Frank Opperman is nie in die rolprent te sien nie - die rol van Opperman se karakter, Neels (Ouboet) van Tonder, word deur Marcel van Heerden vertolk. Opperman keer egter terug na die rol van Ouboet in die tweede film, Orkney Snork Nie 2.

Orkney Snork Nie (Die Moewie)
Regisseur Willie Esterhuizen
Met Zack du Plessis
Annette Engelbrecht
Marcel van Heerden
Sally Campher
Uitgereik 1992
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Voorafgegaan deur Orkney Snork Nie (TV-reeks)
Opgevolg deur Orkney Snork Nie 2
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel vir kru taal hier en daar.

Hoofrolspelers

Storielyn

In die rolprent gaan die Vantonder-familie op vakansie na Margate. Hendrik wil visvang, die kinders wil speel en swem, Yollie en Maggie wil tan en Ouboet het 'n selfgeboude opgewarmde snelboot (Spuitpoep II) wat hy in die see wil uittoets. Hulle droomvakansie word egter deur 'n Johannesburgse sakesindikaat gesaboteer, wat die karavaanpark waar hulle vakansie hou wil koop, platslaan en 'n winkelsentrum oprig. Maar dan kry hulle te doen met die Vantonders wat nie met hulle laat mors nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Die Moewie Orkney Snork Nie GenreDie Moewie Orkney Snork Nie HoofrolspelersDie Moewie Orkney Snork Nie StorielynDie Moewie Orkney Snork Nie Sien ookDie Moewie Orkney Snork Nie Eksterne skakelsDie Moewie Orkney Snork NieAfrikaansFrank OppermanMarcel van HeerdenOrkney Snork Nie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiersteenLys van kleureAtriale fibrillasieMiljardSlag van Cuito CuanavaleLikkewaanStuitjieAnneli van RooyenHolocaustWikiHoërskool NoordheuwelInhoudKlein-KarooWiskundeVoedingMorfologie (taalkunde)JodeDanie du Toit2024 Japannese Grand PrixVolhoubaarheidAfrikaBloemfonteinMondCSSVarkMoslemBernice WestOoiVoornaamwoordSkoonma-se-tongGewone luislangSeksposisieDeon MeyerSuid-AfrikaBaarmoederJaco du PlessisOekraïneKlitorisKopieregPoleLetterlike en figuurlike taalgebruikBloutongsiekteOogproblemeBybelPenisJerusalemWladimir PoetinChristo WiesePenisverlengingMenslike penisgrootteTierboskatCleopatra VIIDassievoëlGodKrokus Stadsaal-aanvalSmall HandsPornografieGeskiedenis van AfrikaansLimfvatstelselLys van Afrikaanse rolprenteAuschwitz-konsentrasiekampAarverkalkingHomoniemPesachSeksualiteitOrtopedieYouTubeLuiperdLys van Joodse feeste en herdenkings🡆 More