Europese Wielewaal

Die Europese wielewaal is 'n voël en 'n redelik algemene tot skaars somerbesoeker aan Suid-Afrika.

Europese wielewaal
Europese Wielewaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oriolus
Spesie:
O. oriolus
Binomiale naam
Oriolus oriolus
(Linnaeus, 1758)
Europese Wielewaal
Eiers van Oriolus oriolus

Identifikasie

Die mannetjie se swart vlerke onderskei hom van die Afrikaanse Wielewaal se mannetjie; die wyfies en jonges lyk eenders. Daar is altyd meer wyfies en jonges as mannetjies.

Die voël bereik 24 cm in lengte.

Habitat

Hulle hou een-een in breëblaar-boomveld, gemengde bosveld, oewerbos en verskeie ander dig beboste habitats, insluitend uitheemse bome.

Verspreiding

Kom yl versprei oor groot dele van die binneland voor.

Geluid

Uiter 'n welluidende "wieela-wioee", wat selde gehoor word, asook die skor alarmroep van al die wielewale.

Ander name

Sien ook

Bron

Tags:

Europese Wielewaal IdentifikasieEuropese Wielewaal HabitatEuropese Wielewaal VerspreidingEuropese Wielewaal GeluidEuropese Wielewaal Ander nameEuropese Wielewaal Sien ookEuropese Wielewaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DansAuschwitz-konsentrasiekampBateBreinGrondwet van Suid-AfrikaMark (ekonomie)Tweede WêreldoorlogAkroniemLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersDwelmonttrekkingEskomLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MetafoorSuid-AfrikaLeonardo da VinciNazi-DuitslandVerdampingKonsonantInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDeelwoordAngolaSpysverteringstelselWaterbesoedelingEuropaGesondheidSwart menseSuid-Afrikaanse randSonenergieBeurtkragAlkoholismeAustraliëWitbloedselSinoniemVerantwoordelikheidSeksuele penetrasieWikiquoteSendelingposisieBoelierySatellietGemeenskapDonderstormLuiperdRookgewoonteDrakensbergeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LatynSonpaneelCleopatra VIIOnse VaderVaginaKunsmatige intelligensieVoedingTaalMuisvoëlGrondwaterVlinderSpringbokkeStereotipeEreksieSuiwelprodukLeenwoordBorskankerKapitalismeEkotoerismeSeksueel oordraagbare infeksieTransatlantiese slawehandelNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKarakteriseringSoweto-opstandTierVlagterminologieBestuiwingLiesbreukKoors🡆 More