Swartkopwielewaal

Die swartkopwielewaal is 'n algemene standvoël.

Swartkopwielewaal
Swartkopwielewaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oriolus
Spesie:
O. larvatus
Binomiale naam
Oriolus larvatus
(Lichtenstein, 1823)

Identifikasie

Die swartkopwieliewaal word aan sy swart kop en pienk snawel uitgeken; in teenstelling met die swartkeelgeelvink wat 'n swart snawel het. Die geslagte lyk eners en het 'n gemiddelde lengte van 25 cm.

Habitat

Hierdie voëls kom een-een of in pare voor in klam, goed ontwikkelde bosveld of gemengde bosveld, oewerbos en uitheemse bome. Hulle is lawaaierige, opvallende voëls wat die droë sentrale en westelike streke van Suider-Afrika vermy.

Verspreiding

Kom voor in die suidelike dele van die Wes-Kaap en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, eSwatini, Mpumalanga, Limpopoprovinsie, Mosambiek, Zimbabwe, die noordoostelike deel van Botswana, die Caprivistrook en die noordelike deel van Namibië.

Geluid

Sy gewone geroep is 'n helder "fioee"; uiter ook 'n skor alarmroep "tjurr".

Sien ook

Bron

Tags:

Swartkopwielewaal IdentifikasieSwartkopwielewaal HabitatSwartkopwielewaal VerspreidingSwartkopwielewaal GeluidSwartkopwielewaal Sien ookSwartkopwielewaal BronSwartkopwielewaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in AfrikaStaatstoelaeWoestynApostoliese GeloofsbelydenisSeksuele stimulasiePinksterLeah van NiekerkOrgasmeSeeBiodiversiteitInligtingstegnologieCheslin KolbeTekstielKinderregteKindersiektesMosesSkaakJo BlackKultuurAfrikaansAlkoholismePlastiekKnieWaterpokkiesNierversakingKonsentrasiekampSendelingposisieBevolkingJoseph LynchBobby AngelWet op Bantoe-onderwysRenosterMIVAce MagashuleEjakulasieSwangerskapNemunasLeierReënvalbepalingLourensrivierBeesvleisJames AlexanderAntoniemKommunismeWikipediaDeon MeyerSirkelKatoenSeksueel oordraagbare infeksieMalariaProstaatkankerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBreinViëtnamoorlogGemeenskapsorganisasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKatGeboorteVerenigde KoninkrykHernubare energieAnneli van RooyenAnette EngelbrechtWes-KaapCSSHartaanvalSelDoelwitWaarheid-en-versoeningskommissieHeidelberg, GautengSharpeville-slagtingLuislange🡆 More