Origami

Origami is die Japannese kuns van papiervou.

Die woord is afgelei van Japannees ori "vou" en kami "papier". Gewoonlik word vierkantige velle papier gebruik, wat sonder hulpmiddels soos 'n skêr of kleefstof tot driedimensionele motiewe gevou word. Bekende tradisionele origamimotiewe sluit diere soos die kraanvoël tsuru en voorwerpe soos die helmhoed kabuko in.

Origami
'n Olifant, gevou uit 'n 1-dollarbanknoot

Eksterne skakels

Tags:

JapanJapannees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterbesoedelingJohannesburgBank (finansiële instelling)KoolhidraatRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GemeenskapOnderhandelinge om apartheid te beëindigDokterE-posPerdebyeCorioliskragSonnestelselDesimale breukeHortologieSinoniemSatellietSonpaneelPaddaKoorsblaarMeeueVraag en aanbodDie Laaste Avondmaal (Leonardo)BeesTierMaatskaplike verantwoordelikheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaChemiese verbindingStokely CarmichaelAluminiumCheslin KolbeVrystaatDikdermGroepsgebiedewetWieg van die MensdomMosambiekkanaalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNasiebouJan van TonderMieliestronkBeeldspraakDruiwePuberteitEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWiki CommonsPoësieVierkantswortelVolhoubaarheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEienaamHindoeïsmeAnglisismeHokkieDemokratiese AlliansieHeupvervangingOnderwerp (taalkunde)Fisiese oefeningChemiese elementBoontjieBosvarkHoofstadDigvormPlantluisKonsonantGeweldSkildklierRonelda KamferIntensiewe vormWoestynSaartjie BaartmanCounter-Strike 2GrondbesoedelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994JakkalsSuiwelprodukAtmosfeerSiya KolisiGemeenskapsorganisasie🡆 More