Die Organisasie van Amerikaanse Lande (OAL) of Organisasie van Amerikaanse State (OAS) (Engels: Organization of American States, OAS; Frans: Organisation des États américains, OEA; Portugees: Organização dos Estados Americanos, OEA; Spaans: Organización de los Estados Americanos, OEA) is 'n vastelandse organisasie wat op 30 April 1948 vir die doeleindes van plaaslike solidariteit en samewerking tussen die lande van die Amerikas gestig is.
Die hoofkantoor is in die Amerikaanse hoofstad Washington, D.C. geleë en die amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Spaans. Al die 35 onafhanklike lande van Noord- en Suid-Amerika is lidlande van die Organisasie van Amerikaanse Lande.
Die Organisasie van Amerikaanse Lande is op 30 April 1948 deur die volgende 21 lande gestig:
Die latere uitbreiding sluit Kanada en die nuwe onafhanklike eilandnasies van die Karibiese See in:
Sekretaris-generaals van die Organisasie van Amerikaanse Lande:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Organisasie van Amerikaanse Lande, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.