Organiese Verbinding

Organiese verbindings is 'n groot klas van chemiese verbindings wat gebaseer is op die element koolstof.

Party verbindings van koolstof word egter om geskiedkundige redes nie tot die organiese verbindings gereken nie. Dit is oksiede soos CO, CO2, karbiede, karbonate, sianiede. Aanvanklik is daar geglo dat organiese verbindings net deur lewende organismes vervaardig kon word. Toe duidelik geword het dat dit nie waar is nie het die verskil tussen organiese en anorganies koolstofverbindings in beginsel verval, maar die nomenklatuur het gebly.

Daar is 'n enorme aantal organiese verbindings en dit maak die organiese chemie die grootste onderdeel van die chemie. Dit is nogtans net so by die temperature waarby mense op Aarde leef. Die meeste organiese verbindings ontbind by verhitting bo 200-300 °C. Die meeste organiese verbindings het 'n molekulêre struktuur. Dit is die gevolg van die eienskap van koolstofatome om kovalente bindings te vorm met ander koolstofatome. Die molekules het dikwels koolstofkettings, maar daar is ook ringverbindings.

Belangrike klasse organiese verbindings:

Sien ook

Tags:

Chemiese verbindingKoolstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InstagramMis (weerkunde)SirkelWikimedia-stigtingTweede WêreldoorlogBestuiwingMeningsverskil oor aardverwarmingKongo-krisisKewerPrimêre sektor van die ekonomieStilleweBokmakierieGreen PornoKarakteriseringVakbondOseaanbesoedelingHomoniemZack du PlessisVolstruisWayde van NiekerkGeografie van Suid-AfrikaPlastiekWindkragLys van Suid-Afrikaanse musikanteSelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureSkaakKaapstadMauritiusGriepNeurenberg-verhoreKunstenaarRandall WicombLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeboorteKindersiektesErfenisdag (Suid-Afrika)Finale OplossingLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesSias ReineckeKinderregteDuitse maselsBoer Soek 'n VrouKlein-KarooVaginaKorrupsieSelfieVoornaamwoordJeugdagInsekMaroela MediaDramaTegnologieVaginale kankerWiki CommonsKarooMangelontstekingFilosofieBosvarkGianna MichaelsKoos du PlessisGordelroosByvoeglike naamwoordAppel (sanger)Alice MunroSteenkool in Suid-AfrikaVars waterEvangelies Gereformeerde KerkOos-KaapMusieksimboleIran🡆 More