Organe Van Asemhalingstelsel

Die asemhalingstelsel bestaan uit organe soos die longe en die verskillende gange of lugweë waardeur lug beweeg na en van die longe:

Organe Van Asemhalingstelsel
Segmentasie van elke long
Organe Van Asemhalingstelsel
Asemhalingstelsel sonder byskrifte
  • Neus
  • Keelholte of Farinks
  • Adamsappel of Larinks
  • Gorrelpyp of Trachea
  • Lugpype
  • Longe

Funksie

Die funksie van die asemhalingstelsel se organe is om 'n konstante voorraad suurstof aan die bloed te verskaf. Asook om terselfdertyd te sorg dat koolstofdioksied uit die bloed ontsnap. Koolsuurgas soos dit ook bekend staan, is 'n produk van die proses van verbranding in die liggaam.

Sien ook

Bron

Tags:

AsemhalingstelselLongLugOrgaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksGlobaliseringNederduitse Gereformeerde KerkRekenaarLesbiërJak de PriesterElandréGenesis-skeppingsverhaalWekkerSosiale mediaKlavierWitbankJennifer ZamudioBysteekSmegmaNaaktheidInternetAdolf HitlerGuillain-Barré-sindroomNizjni NowgorodRina HugoDigvormDrinkwaterAfkortingKompasPornhubSuiderkruisBloeddrukRooms-Katolieke KerkLeon KrugerJudaïsmeMaagsweerSeevlakstygingStikstofRatelIntensiewe vormMpumalangaDistrik SesPaasfeesMaskerArthurProgrammeerderAfrikaanse TaalmonumentTweede VryheidsoorlogGerda SteynPiesangVaste stofJohannes KerkorrelKommunismeEngels (dubbelsinnig)HomofoonMandaryn-ChineesWikimedia-stigtingSwartrenosterWeeluisEkonomieGeografie van Suid-AfrikaHottentot (vis)HokkieRob HersovGekoördineerde Universele TydMierleeuWoestynPlae van EgipteKasterolieStilleweGrieksRooikatLys van veltoestandeHugenootPampoentjiesPretoriaGobi🡆 More