Oreade

Die Oreades of Orestiades (Grieks: Ὀρεάδες / Όρεστιάδες) was in die Griekse mitologie nimfe wat in valleie en op berge gewoon het.

Hulle name het verskil na gelang van hulle blyplek: Die Idaes was van Berg Ida, die Peliades van Berg Pelia, ens. Hulle word verbind met die godin Artemis, wat op haar jagtogte heuwels en rotsagtige gebiede verkies het.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Oread

Tags:

ArtemisGrieksGriekse mitologieNimf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Clanwilliam-sandvisJacques LootsWaterkringloopOnderwerp (taalkunde)RomanGroepsdrukAnilingusTweede Nuwe JaarMonopolyMIVMiltNederlandsPaddaHeuningbySeksismeMaagsweerHondErns GrundlingSpysverteringstelselAnrich HerbstSuid-Afrikaanse GrensoorlogNasiebouOrrelProstaatklierToerismeBloeddrukAfrikanersNeerslagJan van TonderSeekoeiLien se lankstaanskoeneDie ontstaan van die dramaBewussynVarkAfro-AmerikanersKultuurBysteekGroepsgebiedewetKolonoskopieJan-Willem BreureAsiëSkuinsstreepUniegebouPapegaaieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKaapstadVerkleinwoordAkuutRenaissanceMeningsverskil oor aardverwarmingRudi ClaaseSkarlakenkoorsTrigeminale neuralgieCalviniaGrondwet van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randAarde se atmosfeerMaanSwangerskapGalblaasNatuurlike hulpbronPenisFaf de KlerkHulpwerkwoordSeptimius AwardsHeks van HexrivierAlliterasiePeriodieke tabelTafelbergOorkruipersMark (ekonomie)HoofstadSkilpadKonflik (proses)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Bynier🡆 More