Oranjevlerk-Ghieliemientjie

Die oranjevlerk-ghieliemientjie (Barbus eutaenia) is 'n varswatervis wat wydverspreid voorkom.

In Suider-Afrika kom hulle voor in die Kunenerivier, Okavangorivier en die Zambezirivier en verder suid aan die ooskus tot by die Pongolarivier. Die vis kom ook voor in die Cuanzarivier in Angola en die Tanganjikameer. In Engels staan die vis bekend as die Orangefin barb.

Oranjevlerk-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. eutaenia
Binomiale naam
Barbus eutaenia
Boulenger, 1904

Voorkoms

Die vis het 'n groot bek met twee pare baarde om die mond en daar is 'n laag donker skubbe om die basis van die dorsale vin. Die vis is olyfkleurig aan die bokant, silwer witterig aan die onderkant met geel of oranje vinne. Daar is 'n breë horisontale band op die lyf van die vis vanaf die snoet tot by die stertvin. Daar is skadubande aan weerskante van die breë band. Die vis word tot 140 mm lank.

Habitat

Die vis leef in helder-vloeiende water, gewoonlik in rotsagtige gebiede in hoofstrome. Hulle vreet insekte. Dit is 'n gewilde akwariumspesie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Oranjevlerk-Ghieliemientjie VoorkomsOranjevlerk-Ghieliemientjie HabitatOranjevlerk-Ghieliemientjie Sien ookOranjevlerk-Ghieliemientjie BronOranjevlerk-Ghieliemientjie Eksterne skakelOranjevlerk-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DansItaliëSwaweldioksiedBesoedelingEugenetikaDomkragPersoonlike voornaamwoordSatellietfotoGroepsdrukKameelperdGemeenskapsorganisasieKasteel die Goeie HoopMantisBurgerregteKatoenLeah van NiekerkBoontjieWatersuiweringVoegwoordVoorsetselParasitiese siektesEkologieSelfstandige naamwoordDemografie van Suid-AfrikaKonsonantJodeNoord-KaapSwart nasionalismeHefboomSuiwelprodukSkisofrenieEk is 'n Afrikaan (toespraak)OligopolieSelakantKlimaatsverandering in AfrikaRasionale getalLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wright-broersSteve BikoOranjerivierAfleiding (taalkunde)Pubiese hareNamakwalandDesmond TutuNatuurlike hulpbronRumatiekGemeenskapSaartjie BaartmanAngolese BurgeroorlogAfrikanersAborsie in Suid-AfrikaHortologieGeldFilosofieLodewyk XVI van FrankrykLangste woordSnaarinstrumentTamatieSpeelkaartWoestynMusiekTweede WêreldoorlogNazi-DuitslandWeervoorspellingJak de PriesterTierTydKasterolieSuikersiekteMiljardAtletiekGroot GatLys van elemente volgens simboolRacheltjie de Beer🡆 More