Oranjestreep-Keiser

Die oranjestreep-keiser (Lethrinus obsoletus) is 'n vis wat in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Orange-striped emperor.

Oranjestreep-keiser
Oranjestreep-Keiser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Lethrinus

Spesie:
L. obsoletus
Binomiale naam
Lethrinus obsoletus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Lethrinus cutambi (Seale, 1910)
  • Lethrinus ramak (Forsskål, 1775)
  • Sciaena obsoleta (Forsskål, 1775)
  • Sciaena ramak (Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis se skubbe het donker rante om en daar is 'n oranje streep vanaf die pektorale vin se basis tot tussen die anale- en stertvinne se basisse. Party visse het ook twee dowwe strepe bo en onder die hooforanje streep. Die vis het 'n sylyn. Die vis word tot 60  lank.

Habitat

Die vis leef in vlakkerige areas en koraalriwwe in water wat tot 30 m diep is. Alhoewel die oranjestreep-keiser een van die volopste keiservisse is, is daar weinig bekend omtrent sy voortplanting. Hulle is alleenswemmers of kom in klein groepe voor. Die visse vreet slakke, skaaldiere en stekelhuidiges.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Oranjestreep-Keiser VoorkomsOranjestreep-Keiser HabitatOranjestreep-Keiser Sien ookOranjestreep-Keiser VerwysingsOranjestreep-Keiser BronOranjestreep-Keiser Eksterne skakelOranjestreep-Keiser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterSuikersiektePaulus van TarsusRieldansDramaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDepressie (gemoedstoestand)VleilandToutrekArthur GrumiauxVars waterKinderregteJan van TonderHerfsReënOnderwerp (taalkunde)Seksuele penetrasieTradisionele Afrika-medisyneDiatomiese molekuulKletsrymMagnetismePinksterLys van Afrikaanse televisiereekseGloeilampProstaatkankerVratDoelwitMiteSatellietInligtingJan van RiebeeckKatShakaBewaringstatusJudaïsmeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSonkragOorkruipersNierversakingDierKangaroeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTrigeminale neuralgiePaarl GimnasiumManie LibbokSeksAluminiumEmo AdamsOopbroninhoudDistillasieSitrusThabo MbekiDesmond TutuDie ontstaan van die dramaWeervoorspellingArmoedeGoogle MapsNelson MandelaEngelsOnse VaderBrongitisIntensiewe vormHibernasieBrittany Ashton HolmesJacques LootsDeelwoordNedersettingDroogteWaterbesoedelingSelfmoordBewussynIslamitiese StaatFabelKlinkerBek-en-klouseer🡆 More