Oranjeriviermond

Die Oranjeriviermond is ‘n sensitiewe en bedreigde natuurgebied.

Dit is in 1991 tot Ramsar-gebied verklaar.

Oranjeriviermond is in Suid-Afrika
Oranjeriviermond
Oranjeriviermond
Ligging van die Oranjeriviermond.

Die mond lê tussen Alexanderbaai in Suid-Afrika en Oranjemund in Namibië, by 28°40′S 16°30′O / 28.667°S 16.500°O / -28.667; 16.500 en bestaan uit 2 000 ha soutmoerasse, lagunes met vars water, sandbanke en rietbeddings. Dit verskaf skuiling aan ‘n verskeidenheid voëlspesies. Daar is drie eilande in die mond, naamlik Green Island, Long Island en Sand Island.

Diamantdelwery naby die mond, ontwikkeling op die rivieroewers in die binneland sowel as die bou van damme beïnvloed die natuurlike vloei en die hoeveelheid water in die mond.

Lees ook

Tags:

NatuurbewaringRamsar-konvensie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wetenskaplike klassifikasieOnse VaderMadison IvyNommertekenPornhubDrinkwatervoorsieningJagluiperdBladwisselendKrokodilNelson MandelaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWikiApartheidGoogle TranslateGasElektrodeKompasKinderregteBeesGriepAborsieDriedimensioneelWapen van Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingAppendiksBorsteSokkerOlimpiese SomerspeleLika BerningBakterieGeskiedenis (vakgebied)VerstedelikingSwangerskapAbstraksie (rekenaarwetenskap)Familie (verwantskap)LenteAardedagCarles PuigdemontHidroëlektrisiteitGeskiedenis van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)BestaansboerderyGreen PornoAarverkalkingDeelwoord20ste eeuRudi ClaaseHerfsRugbyGeldTuberkuloseVaalrivierWinterNG gemeente JansenvilleHipoteseMieliestronkTransatlantiese slawehandelMahatma GandhiVryheidsdagAmhariesAntisemitismeKoos BekkerSanskritMisdaadJansenvilleWerwelkolomTopsy SmithToekoms van die AardeVrystaatRooipandaBloutongsiekteChatGPTPiesangSias ReineckeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragWikimedia-stigting🡆 More