Oranjerivier-Moddervis

Die Oranjerivier-moddervis (Labeo capensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels.

In Engels staan die vis bekend as die Orange river mudfish.

Oranjerivier-moddervis
Oranjerivier-Moddervis
Oranjerivier-Moddervis
Foto en illustrasie van L. capensis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Cuvier, 1817)
Spesie:
L. capensis
Binomiale naam
Labeo capensis
(A. Smith, 1841)

Voorkoms

Die vis is groot en lank met die kop ietwat plat. Daar is twee pare baarde om die mond. Die onvolwasse visse is dunner terwyl die volwasse visse 'n dieper lyf het met die skof agter die kop wat goed uitstaan. Die onvolwasse visse is grys en wit aan die onderkant; die volwasse visse is donkergrys en word diep donker blou-swart gedurende broeityd. Die vis word tot 500 mm lank en weeg gemiddeld 1,8 tot 2,2 kg (5 pond). Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 3,83 kg.

Habitat

Die vis leef in vloeiende water van groot riviere en kan ook oorleef in beskermende water. Hulle vreet kos vanaf die oppervlakte van plante en rotse. Beide geslagte migreer in die somer stroomop om te broei.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Oranjerivier-Moddervis VoorkomsOranjerivier-Moddervis HabitatOranjerivier-Moddervis Sien ookOranjerivier-Moddervis VerwysingsOranjerivier-Moddervis BronOranjerivier-Moddervis Eksterne skakelOranjerivier-Moddervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nadia ValvekensOos-KaapElektriese geleierSamestellingKatoenToekoms van die AardeDeon MeyerSoweto-opstandVaalrivierBlaarDemi Lee MooreHamerkopPeach van PletzenRolprentKewerManie JacksonHeuningbyHartSeksErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingMisdaadromanGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTradisionele literatuurKoolhidraatSelfvertroueInligtingstegnologieKompasBestaansboerderyYsterTennisOorlogEmfiseemKookpuntRuan PienaarCounter-Strike (videospeletjie)WebblaaierBonné de BodEekhoringKaliumKonsentrasiekamp2024 Chinese Grand PrixWoordeboek van die Afrikaanse TaalAnglo-BoereoorlogMondAkademiaVaginale kankerDoopBevolkingBreinLys van elemente volgens simboolNG gemeente JansenvilleRassisme in AfrikaTasché BurgerSteve HofmeyrHartversakingLys van Griekse mitologiese figureBrandmondsindroomGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWoordsoortPapierHarry PotterHemelBesemSpysverteringstelselVratCheslin KolbeWilna SnymanRandall WicombBobby AngelNic de JagerKuberkrakerNarsistiese persoonlikheidsteuringWater (molekuul)Lys van veltoestandeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KondensasieHeidelberg, Gauteng🡆 More