Oranjerand-Kurper: Visspesie

Die oranjerand-kurper (Chetia brevis) is 'n vis wat voorkom in die Komatirivierstelsel in Mpumalanga en kusmere in Mosambiek.

Die vis word tot 150 mm lank en staan in Engels bekend as Orange-fringed river bream.

Oranjerand-kurper
Oranjerand-Kurper: Voorkoms, Habitat, Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Tribus:
Haplochromini
Genus:
Spesie:
C. brevis
Binomiale naam
Chetia brevis
Jubb, 1968

Voorkoms

Die vis het 'n groot kop en bek en is olyfbruin. Die sye is turkoois en die skubbe se basisse is baksteenrooi. Die onderkant van die vis is wit en daar is 8–9 donker, vertikale bane op die lyf. Die dorsale vin het oranje kolle op en die rante is ook oranje. Op die stertvin is daar oranje blokkies en die rant is ook oranje. Die mannetjie se anale vin het groot oranje kolle op wat in twee rye gerangskik is. Die vis word tot 150 mm lank.

Habitat

Die vis leef in poele of staande water en floreer in beskutte water. Hulle vreet waterinsekte en klein vissies. Die vis is 'n mondbroeier, die wyfie dra die eiers en larwes in haar mond rond.

Bewaringstatus

Die vis word bedreig weens besoedeling en waterontrekking. Die vis is suksesvol hervestig in die damme van die Krugerwildtuin.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Oranjerand-Kurper: Voorkoms, Habitat, Bewaringstatus 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chetia brevis

Tags:

Oranjerand-Kurper VoorkomsOranjerand-Kurper HabitatOranjerand-Kurper BewaringstatusOranjerand-Kurper Sien ookOranjerand-Kurper BronOranjerand-Kurper Eksterne skakelOranjerand-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelSteentydperkAngina pectorisSuikersiekteBlaarDie GelofteMadison IvyLys van Suid-Afrikaanse musikanteSiya KolisiMaanNatuurlike hulpbronWikiBloedingSpinnekopSpysverteringstelselHamburgerBeaufortskaalLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandJodePolisieNeologismeInligtingstegnologieSeksVaste stofEkonomiese sektorDiarreeSuid-Afrikaanse WeermagPols-oksimeterPêrelTradisionele literatuurAnton GoosenBraaiMartin Luther King jr.VerantwoordelikheidKlem-in-die-kaakProsaErosietipesStilleweGroot vyfNasionalismeRoossenekalTrekarbeidPampoentjiesOseaanBiodiversiteitValentynsdagMisdaadVoorvoegselSkildklierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoornaamwoordRugby, WarwickshireIgtiologieSkerpioenPeach van PletzenMaagdelikheidWatersuiweringGroepsdrukBaälVolstruisCutt GlasAnglo-BoereoorlogDrinkwatervoorsieningSuid-Afrikaanse RugbyunieJan CombrinkLuislangeOnderwerp (taalkunde)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018LugbesoedelingLionel MessiJaco JacobsPersTegnologieJan-Willem BreureNG gemeente JansenvilleInsek🡆 More