Oranjekol-Klipkabeljou

Die oranjekol-klipkabeljou (Epinephelus coioides) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van die Persiese Golf tot by Durban voorkom.

Die vis het onlangs die Middellandse See binnegedring via die Suezkanaal. In Engels staan die vis bekend as die Orangespotted rockcod.

Oranjekol-klipkabeljou
Oranjekol-Klipkabeljou
Oranjekol-klipkabeljou in Iran
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. coioides
Binomiale naam
Epinephelus coioides
(Hamilton, 1822)

Voorkoms

Die vis het oranje tot rooibruin kolletjies op die lyf en vinne en die kolletjies verdof soos die vis ouer word. Die vis word tot 100 cm groot.

Habitat

Die vis word gevind in riviermondings en ook in kuswater tot op dieptes van 100 m. Hulle vreet hoofsaaklik ander vis en skaaldiere. Die vis is gewild in die Taiwannese mark as 'n eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Oranjekol-Klipkabeljou VoorkomsOranjekol-Klipkabeljou HabitatOranjekol-Klipkabeljou Sien ookOranjekol-Klipkabeljou BronOranjekol-Klipkabeljou Eksterne skakelOranjekol-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiquoteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBosluisDiatomiese molekuulAngina pectorisElandréLieweheersbesieBoer Soek 'n VrouOrthopteraMusiekBesoedelingNasiebouVraag en aanbodMobutu Sese SekoVaginale kankerSoortnaamHaasGoudkus (streek)MieliestronkStikstofGautengEiffeltoringVloeistofGriekwa-AfrikaansTelefoonMadison IvyAnneli van RooyenKompasBeroerteJavaScriptMagsverheffingSelfoonSinkDemografie van Suid-AfrikaJan-Willem BreureHomofoonTrappe van vergelykingNatuurbewaringMenstruasieSteenkoolWêreld- Ekonomiese ForumVingerseksKasterolieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBrasiliëSelfieDiepaartrombosePseudowetenskapLangste woordPapegaaieDie ontstaan van die dramaMierPampoentjiesAfrikaanse woordelys en spelreëlsMiddelmisbruikLys van Griekse mitologiese figureBruto binnelandse produkVleilandJansenvilleSuiwelprodukReënvalbepalingGalileo GalileiPersentasieMetafoorSpierChloorWinterHondEienaamGemeenskapsorganisasiePenisWaterRob HersovGeslag🡆 More